Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lovely weekend stay in Cape St Francis. Lovely stay at Bokmakierie. The house was equipped with everything you need for a great stay, and Zelna was very attentive and ensured we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Dear Karin, Thank you so much for your review. It was such a pleasure hosting you and I'm so happy you had a good stay.

Anelda T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal beslis aanbeveel. Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Bokmakierie het alles wat jy nodig het in 'n vakansiehuis. Pragtige dekor en die swembad en tuin is beskerm van die wind. Zelna is 'n fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Baie dankie, Anelda. Julle is altyd welkom. Bly julle het 'n lekker tyd gehad. Vriendelike groete Zelna

Sarie E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Die ideale vakansieplek vir grootouers en 'n gesin met 2 kleinkinders! Dit was 'n wonderlike ervaring om tuis te gaan in 'n 3 slaapkamer huis met elke kamer en-suite badkamer. Al die nodige kombuis toebehore is daar (mikrogolf, airfryer, toebroodjie rooster, wasmasjien en skottelgoedwasser, haardroër)! Ook TV en WiFi in die huis! En 'n klein swembadjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Dit was so lekker om julle te hê in ons plekkie. Bly julle het dit geniet. Julle was dromerige gaste.

Carol C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Well appointed, very clean, excellent/efficient owner. A great experience. We had a wonderful stay. Well appointed cottage, very clean and they have thought of everything you would need to make your stay comfortable. Lovely plunge pool to enjoy. Host was on top of all the arrangements and made it easy for your arrival and departure. Breakage deposit was returned immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zelna
Bokmakierie
Hi Carol Thank you for your review. Was lovely hosting you. Warm regards, Zelna

Emma M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

A perfect weekend away in Capies! We had an amazing weekend away at Bokmakierie! A beautiful, comfortable unit with everything you need. Stunning kitchen area with a lovely pool area. Zelna was a great, attentive host! We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Thank you for the review, Emma. So happy you had a relaxing time at Bokmakierie. Would love to welcome you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71a05d147f60d4bec5fe544d4ac0ab70e19f60ec929ff0fefd9da8dba88da36f32c9e96876a027e1fb470ee893588b031c76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.1991052 24.8314874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang