Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boma choma

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 8, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boma choma is 'n pragtige selfsorghuis in Beaufort-Wes, wat die ideale bestemming is vir gesinne en reisigers wat op soek is na 'n oornagplek.

Die eenheid het 'n batterystelsel wat verseker dat die ligte en TV tydens beurtkrag aan bly.

Die eiendom bied slaapplek aan 4 gaste beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. In die winter het al die beddens elektriese komberse.

Die ruim kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, elektriese stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat sentraal geleë is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n tuin met meubels, braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en 'n klimraam vir kinders. Boma choma is naby winkels, restaurante en skole.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Denise J
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld! As mede lodge-eienaars was ons hoë standaard oortref en stel ons Boma Choma beslis voor vir enige moeë reisiger! Pragtige...
Sien meer
Okt 2024
Carmen J
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. All you need for a short or long stay. Five star! Highly recommended. Spacious, neat, well-equipped. A real home a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Jason S
5.0
Facilities and accommodations 100%. We were there for a bowls tournament. Boma Choma has everything that one could ask for. The place w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Oase na 'n lang dag in die motor. Pragtige stylvolle oornagplek. Baie goed toegerus.
Jun 2024
Rowland P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese eenheid. Die eenheid is baie mooi met 'n lekker tuin en area vir die kinders om te speel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Brandstraat 8, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boma choma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 8, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764ffc18edf17f011367b94e2c410e83d764aea61a580f3f077f935495840347e49e2189c8db4db92c0cc3acce341a3014ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 8 Brand Street Middedorp 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.351515296129 22.586717870759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang