Bondi Beach 51
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2025 tot 31 Jul 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriorslaan, Bondi Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 195R1 076 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bondi Beach 51 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde middelverdiepingwoonstel in 'n strandfrontkompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, asook vermaakgeriewe, insluitend 'n swembad, 'n tennisbaan en 'n klubhuis.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers en elke badkamer het 'n stort. Een van die badkamers het ook 'n bad. Die woonstel is toegerus met plafonwaaiers in die leefarea en die slaapkamers, ideaal vir daardie warm somersdae. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n yskas/vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met beperkte DStv-kanale.
Gaste het toegang tot gasbraaigeriewe buite. Die kompleks is gerieflik geleë 2,5 km vanaf South Coast Mall en Shelly Centre.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 247
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Warriorslaan, Bondi Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bondi Beach 51 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriorslaan, Bondi Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal