Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach Unit F

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur verskaf met bespreking.

Geen sleutels sal vir afhaal gelaat word sonder die voltooide voorlopige besprekingsvorm, reëlbrief en 'n afskrif van die hoofgas se ID nie. Hierdie dokumente moet ten minste 3 dae voor aankoms aan die instansie terugbesorg word.

Geen sleutels sal vir afhaal gelaat word indien die bespreking nie ten volle betaal is nie. Enige na-uurse uitroep sal tot 'n bykomende koste lei wat gehef word.

Gaste moet die voorraad met aankoms nagaan en enige teenstrydighede binne 12 uur na aankoms via WhatsApp rapporteer. Gaste sal verantwoordelik wees vir enige tekorte/breekskade of skade wat aangegaan word indien geen afwykings aangemeld word nie.

Enige boetes as gevolg van die oortreding van die bestuur se reëls sal deur die gas betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 880
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 880
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 880
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bondi Beach, Warriors-laan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9faba3ecfbcff9b1c33018e0e6e1249c453a2354aed05a1020784bc185caad9d7ad0ae1754b76278f87d240c32105df535d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 6) Bondi Beach Warriors Lane 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -30.793768081723 30.420063516008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang