Bontjas Glamping
Tentekamp
Beskrywing
Elke chalets het 'n dubbelbed, kinderbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elkeen van hierdie eenhede het 'n kombuisie wat met 'n gas-yskassie, breekware, eetgerei en 'n wasbak toegerus is. Verder het elke chalet 'n privaat boma- 'n binnebraai-area.
Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook in die chalets is verbode.
Partytjies en harde geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruigtevlei Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap