Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bontjas Glamping

Tentekamp
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtevlei Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bontjas Glamping beskik oor kenmerkende, rustieke dog gerieflike chalets wat op 'n prentjiemooi plaas in die pragtige Hemel- en Aardevallei geleë is, met uitsigte oor die Caledon Overberge en omliggende plaaslande.

Verblyf word gebied in 2 off-the-grid chalets wat gemaklik 2 volwassenes en 1 kind elk kan akkommodeer. Die chalets is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en 'n kinderbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n gas yskassie, breekware en eetgerei, en 'n opwas wasbak. Verder het elke chalet 'n privaat boma-area en 'n binnebraai-area.

Sonkrag is beskikbaar vir ligte in die nag en om selfone te laai. Tydens die warm, sonnige dae kan gaste 'n duik in die gedeelde plonspoel neem.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Ruigtevlei Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtevlei Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3345e9bf6101b994e446a9b223d89d8e8c0d65751b7dd494038ede448d1baa1432af5a5e181f7755452f9ea8d15b58699c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Ruigtevlei Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.339006707933 19.42714869976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang