Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschenmeer House

Gastehuis
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Klassieke Kamer met Balkon
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 5 kamers op die boonste verdieping, waarvan 3 ’n uitsig oor die gholfbaan bied en die berge. Daar is nog 2 kamers onder wat ’n uitsig oor die gholfbaan bied. Elke kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n oopplan-en suite-stort. Daar is ook lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf, maar 'n volledige Engelse ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ontbyt moet voor aankoms bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Klassieke Plus Kamer met Balkon
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is op die boonste verdieping en het elk ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is 2 enkelbeddens op versoek beskikbaar. Twee van hierdie kamers bied ’n uitsig oor die gholfbaan en die ander 2 kamers front na die berge. Elke kamer het lugversorging, ondervloerse verhitting, ’n yskassie, badkamergeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf, maar 'n volledige Engelse ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ontbyt moet voor aankoms bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lavender-laan, Boschenmeer-gholflandgoed, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3fc17fd7c5f3c8cc4d34bbd61bec17557d4ab49c63fa8165b31dcfc6c81d57a68ff0d6d5d855c55bdb1d7dad6e534754077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Lavender Lane Boschenmeer Golf Estate 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.763964298462 18.980131427559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang