Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschenmeer House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sonja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik gebly. Vriendelike werkers. Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

I enjoyed it. Parking is not great. Especially if you drive a bulky SUV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2023

Fasiliteite is skoon, netjies en baie veilig. Kamers is 'n lekker grootte en mens kan gemaklik werk doen daar, of sommer net ontspan. Die restaurant by die gholfklub was reeds om 19:45 toe. Blykbaar is hulle besig met opgraderings, want die kombuis was nie bereid om vir my iets aanmekaar te slaan die spesifieke aand nie. Ek moes toe maar in my voertuig klim en in die Paarl iets by 'n wegneemete plek gaan kry. Nie die ergste nie, maar nogtans 'n beslommernis en mens sou verwag dat 'n plek soos Boschenmeer darem 'n bruikbare restaurant het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Pleasant and welcoming staff. Neat and clean. Good location, breakfast was nice and served with a smile. It would have been nice to have backup power for when loadshedding came on in the evenings, but a good stay overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wonderlik. Alles was goed georganiseerd en die staff is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lavender-laan, Boschenmeer-gholflandgoed, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3fc17fd7c5f3c8cc4d34bbd61bec17557d4ab49c63fa8165b31dcfc6c81d57a68ff0d6d5d855c55bdb1d7dad6e534754077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Lavender Lane Boschenmeer Golf Estate 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.763964298462 18.980131427559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang