Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschenmeer House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lavender-laan, Boschenmeer-gholflandgoed, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Boschenmeer House is in ’n pragtige hoek van die vallei in Paarl. Dit word omring deur berge en ’n gholfbaan en dien as die perfekte basis om alles wat die vallei bied te verken.

Boschenmeer House bied 12 gerieflike en suite-dubbelkamers. Daar is 8 Klassieke Kamers en 4 Klassieke Plus Kamers. Elke kamer bied ’n uitsig oor die gholfbaan of front na die berge. Elke kamer het lugversorging, ’n yskassie, badkamergeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Buite is daar ’n eksklusiewe swembad en ontspanningsarea. Gaste kan ook gholfspeel en van die beste fietspaadjies in die land verken. Boschenmeer is ’n sekuriteitlandgoed en het ’n klubhuis en restaurant. Ander juwele in die vallei is ook naby, insluitend die dorpies Franschoek en Paarl. Daar is ook wynplase, fynproewersgeleenthede en ’n ryk geskiedenis in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lavender-laan, Boschenmeer-gholflandgoed, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boschenmeer House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lavender-laan, Boschenmeer-gholflandgoed, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3fc17fd7c5f3c8cc4d34bbd61bec17557d4ab49c63fa8165b31dcfc6c81d57a68ff0d6d5d855c55bdb1d7dad6e534754077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Lavender Lane Boschenmeer Golf Estate 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.763964298462 18.980131427559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang