Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschenmeer House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lavender-laan, Boschenmeer-gholflandgoed, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Boschenmeer House is in 'n pragtige hoekie van die vallei in die Paarl geleë, omring deur beide berguitsigte en 'n gholfbaan, dit word nie meer prentjiemooi as dit nie. Die ligging maak voorsiening vir 'n perfekte basis vanwaar u alles wat hierdie ongelooflike vallei bied, kan geniet.

Boschenmeer House bied 12 gerieflike en suite-dubbelkamers. Daar is 8 Classic-kamers en 4 Classic Plus-kamers wat óf oor die gholfbaan uitkyk óf wat op die berg front. Die kamers is elkeen toegerus met lugversorging, 'n yskassie, badkamergeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Buite lê 'n eksklusiewe swembad en buitelug-ontspanningsarea - perfek vir die somer. Verder lê 'n gholfbaan om te gaan - ideaal vir enige liefhebber van die spel! Nie net word die spel gholf aangebied nie, maar ook direkte toegang tot van die beste fietsrybane in die land. Boschenmeer self is 'n sekuriteitslandgoed en het 'n klubhuis en restaurant. Ander skatte van die vallei is binne 'n kort ryafstand, insluitend die bekoorlike dorpe Franschhoek en Paarl. Wynplase, lekker eetplekke en geskiedenis is alles by jou vingerpunte hier by Boschenmeer House.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lavender-laan, Boschenmeer-gholflandgoed, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boschenmeer House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lavender-laan, Boschenmeer-gholflandgoed, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3fc17fd7c5f3c8cc4d34bbd61bec17557d4ab49c63fa8165b31dcfc6c81d57a68ff0d6d5d855c55bdb1d7dad6e534754077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Lavender Lane Boschenmeer Golf Estate 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.763964298462 18.980131427559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang