Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boshuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die spoedgrens is 30 km/h.
Geen harde musiek word toegelaat nie en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Moenie in die swembad spring of duik nie.
Die stoeparea is glad en gaste moet asseblief versigtig wees.
Moenie vreemde voorwerpe in die toilet afspoel nie.
Respekteer asb. die bure, eienaars en ander vakansiegangers.
Moet asb. nie die diere voer deur enige brood, mielies of ander kos vir hulle uit te sit nie.
Blus alle brande om veldbrande te voorkom en moenie as van sigaretstompies in die veld gooi nie.
Moenie enige plante of hout uit die veld of woud verwyder nie.
Gaste moet asb. geen kos in die yskas los nie en verwyder alles wanneer hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranspoortrylaan 124, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcd1ec9201c13264dcf8f4c8794fbc493497dc8ac68c231958d1f0301608609acb26094a33e65a8bbabdfe0e2d84e36f954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 124 Kranspoort Drive Kranspoort Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.411033948618 29.434959266303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang