Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boshuisies @ De Hoop Cottages

Selfsorg
Boshuisie 1 @ De Hoop Cottages
Vanaf
Vanaf R540
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Boshuisie 1 is 'n selfsorg-houthuisie met 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die sitarea. Gaste het toegang tot 'n stort, wasbak en 'n toilet in die aparte ablusieblok. Daar is ook 'n opwasarea met warm water vir skottelgoed. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n gasyskas, 'n gaskookplaat, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n knus kaggel. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat die kamp geen elektrisiteit het nie, slegs gasgeriewe.

Geen beddegoed of handdoeke word voorsien nie.

Die ablusieblok is sowat 80 m vanaf die houthuisies.

’n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte (nie 4x4 nie) word aanbeveel om die houthuisies mee te bereik.

Daar is beperkte selfoonontvangs omdat die verblyf naby die berg geleë is.

Geen musiek of geraas word toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Let dat die laaste 2 km van die pad wat na die verblyf lei, grondpad is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boshuisie 2 @ De Hoop Cottages
Vanaf
Vanaf R540
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Boshuisie 2 is 'n selfsorg-houthuisie met 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die sitarea. Badkamergeriewe is in 'n aparte ablusieblok beskikbaar en bied 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gasgeisers verskaf warm water. Daar is ook 'n gemeenskaplike opwaskamer vir skottelgoedwas. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n gasyskas, 'n gaskookplaat, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n knus kaggel. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat die kamp geen elektrisiteit het nie, slegs gasgeriewe.

Geen beddegoed of handdoeke word voorsien nie.

Die ablusieblok is sowat 80 m vanaf die houthuisies.

’n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte (nie 4x4 nie) word aanbeveel om die houthuisies mee te bereik.

Daar is beperkte selfoonontvangs omdat die verblyf naby die berg geleë is.

Geen musiek of geraas word toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Let dat die laaste 2 km van die pad wat na die verblyf lei, grondpad is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laaiplaas, De Hoop Cottages, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA090ba847e9ad1d5f06341d18610dd0c2b391f1666f2dc22e694e752404fbf300d0d1e7082d1a44114b7e1c8422339c21be5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 4) Laaiplaas De Hoop Cottages 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7521856 19.9528106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem