Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosnes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Dec 2023 tot 03 Jan 2024 en 06 Dec 2024 to 04 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Dec 2023 tot 03 Jan 2024 en 06 Dec 2024 to 04 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat die humiditeit hoog is en hoewel daar ontvogtigers geinstalleer is, kan gaste met erge allergieë ongemak ervaar.
Slegs gidshonde word op die perseel toegelaat.
Dele van die kothuis word via steil trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asb. kennis dat die hoofhuis op die eienaar se perseel ook verhuur word.
'n Breekskadedeposito van R3000 is 48 uur voor aankoms elektronies direk aan die eienaar betaalbaar voordat die toegangskode verskaf sal word. Dit is binne 7 werksdae terugbetaalbaar mits niks vermis, gebreek, baie vuil of vol rook is nie.
’n Skoonmaker kom een keer per 7-dag week in om ordentlik skoon te maak en die linne te ruil indien nodig.
Addisionele skoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Bosnes is ‘n privaat eiendom en reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 220
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 220
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's 393, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2066ab13f57b2a30e0d82806eaa055ab75962757ab21437fc821839684305074b876e01c53f318f1bb6be5ccbe57d5aa9e5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 220 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 393 St George's Nature’s Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978354945417 23.561799044987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang