Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosnes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's 393, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bosnes is 'n dubbelverdiepingkothuis tussen reuse-skadubome in die hartjie van Nature's Valley op die Tuinroete, gerieflik geleë naby die Grootrivier-strandmeer en -strand.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende twee slaapkamers is bo in die solder geleë. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers het privaat balkonne en deel ook 'n badkamer op die grondvloer wat toegerus is met 'n stort, toilet, wasbak, wasmasjien en tuimeldroër.

Die boonste vlak is toeganklik via steil trappe en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oondjie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele, en die sitkamer is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met stromingsdienste. Geen WiFi of DStv is beskikbaar nie.

Die privaat patio het 'n buitebad en -stort, sowel as 'n braai-area en 'n pizza-oond buite. Gaste kry skaduparkeerplek vir twee voertuie op die perseel.

Die kothuis deel dieselfde perseel as 'n groot drieverdiepinghuis genaamd Ouma Joey's wat apart verhuur word. ’n Goeie buurman-houding is altyd welkom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tharia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • St George's 393, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bosnes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's 393, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2066ab13f57b2a30e0d82806eaa055ab75962757ab21437fc821839684305074b876e01c53f318f1bb6be5ccbe57d5aa9e5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 393 St George's Nature’s Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978354945417 23.561799044987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang