Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosplasie

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 13 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Manie Theron-keeromstraat 12, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bosplasie is 'n bekoorlike vakansiehuis in Onrus, 'n kusenklawe wat aan die suidelike kus van die Wes-Kaap geleë is. Onrus lê op 'n seestrook, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen berge, riviere, strandmere en die turkoois see en is naby die bekende Hemel en Aarde-vallei.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 volwassenes. 2 van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die slaapkamers het toegang tot 2 badkamers met 'n bad of stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en basiese kooktoebehore, terwyl die sitkamer gemaklike rusbanke en 'n braai-area het wat na 'n balkon oopmaak. 'n Buitebraai-area is ook beskikbaar.

Onrus bied staptogte langs die skiereiland tot by die Onrus-strandmeer of langs die kronkelende kusvoetpaadjies terwyl ander doendinge swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, fietsry en voetslaan insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Manie Theron-keeromstraat 12, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bosplasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Manie Theron-keeromstraat 12, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc36f4c2300f7729d68a1be42826dfc11b492aedfd01cf48ac0f5553f70d4c7c8feef29240110b9769d8df16d166b00cde025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 12 Manie Theron Close Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -34.410342339338 19.184450428242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang