Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Franci K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadine
Boulders Lodge
Hi Franci, thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you.

Dean A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Gemaklik, gesellig. Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadine
Boulders Lodge
Hi Dean, thank you for the review. It was lovely hosting you.

Lee-zanne A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig in die Vrystaat se natuurskoon. Heerlik afgeskakel op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadine
Boulders Lodge
Hi Lee-zanne, I'm happy you enjoyed your stay on the farm. It was a pleasure to host you.

Andre H
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Stil, skoon en baie netjies. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en laat mens tuis voel. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadine
Boulders Lodge
Hi Andre, thank you for the lovely review, we enjoyed hosting you and hope to see you in the future.

Abrie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlik gerus. Die pragtige vrystad. Heerlik en rustig plaaslewe en diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nadine
Boulders Lodge
Hi Abrie Happy you enjoyed your stay on the farm. It was a pleasure to host you.

Adrian L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Baie goed. Pragtige omgewing in die berge.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nadine
Boulders Lodge
Hi Adrian, Thank you for the review, was lovely hosting your family.

Dawn J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2023

Lovely venue, friendly hosts, comfortable beds. We enjoyed our stay while attending the Clarens Beer Festival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nadine
Boulders Lodge
Hi Dawn, Thank you for the lovely review, we are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you.

Francois V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Fantasies. Pragtig. Vriendelikheid. Rus. Nadine is baie behulpsaam en vriendelik en het ons met ope arms ontvang. Die Bees hond was 'n absolute plesier gewees en het ons met 'n paar snuffels kom groet elke more en aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadine
Boulders Lodge
Hi Francois, Thank you for the lovely review, we are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you.

Schebonn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Ons het 'n lekker rustige naweek gehad en sal gerus weer daar gaan kuier. Lekker rustige naweek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Igna K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2021

Baie aangename ervaring Baie netjiese eenheid wat baie goed toegerus is vir die koue. 'n Groot kaggel binne sorg vir heerlike hitte. Die kamers is toegerus met verwarmers en elektriese komberse. Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 9, Strydom, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11952f926ccbe60b5ce23cbdaeda7ed111e779e667a6c00a2e2b3fa817ffc962563545f9278c390477635eaa1f4100fbe1cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Plot 9 Strydom 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.629413199595 28.225132226944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang