Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulevard 12

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat nadat die deposito betaal is aan die gas gestuur sal word, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito is 2 weke voor aankoms betaalbaar en is nie by die tarief ingesluit nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die woonstel beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur die gaste of enigiemand anders, stem hulle in om vir die skade te betaal as dit die breekskadedeposito oorskry.
Indien gaste by die woonstel aankom en sien dat daar skade is, moet hulle die kantoor onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in ’n trust gehou word en na die gas se bankrekening terugbetaal word.
Gaste moet onthou om hulle rekeningbesonderhede via e-pos aan die kantoor stuur.
Maak seker dat die volle balansbedrag 7 dae voor aankoms in die kantoor se bankrekening verksyn.
Moenie die maksimum aantal gaste wat in die woonstel toegelaat word, oorskry nie. Indien wel, sal gaste sonder ’n terugbetaling of ’n kennisgewingstydperk die perseel moet verlaat.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste wel rook, sal hulle die breekskadedeposito verloor.
Gaste moet onthou om die volgende saam te bring:
Bad- en swemhanddoeke
’n DStv-dekodeerder, insluitend die afstandbeheer en slimkaart
Skoonmaakmiddels en toiletpapier
Indien gaste ’n skoonmaakdiens benodig, kan dit voor aankoms op versoek teen ’n ekstra koste gereël word, indien ’n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die kantoor kan nie vir enige verliese of ongerief wat deur omstandighede buite hulle beheer veroorsaak word ,aanspreeklik gehou word nie. Indien enige toestel buite werking is, kan hulle ook nie vir die vervanging daarvan aanspreeklik gehou word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Vanaf R1 525
R 1 525 R 1 373
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 525
R 1 525 R 1 373
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harleystraat 3145, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9943b62c7739950329a76ac953488a77ba02c43af6464694e3042f8ae404ad9b6fcdb55adfb8524a0308ba2d9e7f79499b2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 525 nouVanaf R1 373 per nag (plek vir 6) 3145 Harley Street Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.861365000294 30.371080452254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang