Boulevard Bonanza
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste. Niks meer nie.
Linne word voorsien, maar word slegs vervang vir verblyf langer as 'n week.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid is nie geskik vir troeteldiere nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Die eenheid word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Bykomende linne- en handdoek-omruilings kan gedoen word mits dit vooraf gereël word met die bestuurder en dit beloop 'n ekstra fooi.
Volgens die beheerliggaam se reëls word groepbesprekings, paartjies of matrikulante nie toegelaat nie. Slegs gaste van dieselfde gesin sal toegelaat word om die woonstel te bespreek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harley-straat 3, Margate-boulevard, Margate, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang