Bourne View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie-laan 15, Gowrie, Nottingham Road, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bourne View is 'n selfsorghuis in die hartjie van die Midlands Meander in Nottingham Road. Dit is in die veilige Gowrie Village geleë.
Die huis het 2 slaapkamers, elk met 'n eie badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-leefarea het 'n houtvuur-kaggel en die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste met ander toebehore.
Die sitarea lei na die toegeboude stoep met skuifdeure wat weer na die tuin lei. Hier is gemaklike sitplek en pragtige uitsigte. Voorafbetaalde WiFi is beskikbaar.
Buite is daar veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Bourne View is lekker naby verskeie koffiewinkels, kroeë en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rae Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Gowrie-laan 15, Gowrie, Nottingham Road, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bourne View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie-laan 15, Gowrie, Nottingham Road, 3275, KwaZulu-Natal