Braeview Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Catherina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 84
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Morne L - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gerieflik en snoesig.
Lees meerBraeview Guesthouse se terugvoer
Hallo Morné, baie dankie dat julle Braeview gekies het vir verblyf in Hermanus en die baie mooi en opbouende oorsig is vir ons 'n riem onder die hart. Baie dankie daarvoor, julle was uitstekende gaste en is altyd welkom vir 'n herbesoek. Groete!
Corlette N - Apr 2024
Algehele gradering
Buitengewoon, fantasties.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Corlette, baie dankie vir jou vriendelike en positiewe oorsig, ons waardeer dit opreg. Groete, Fanie
Pieter K - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging en rustige atmosfeer.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Beste Pieter, baie dankie vir jou mooi woorde en baie positiewe oorsig van Braeview, wees verseker dit word opreg waardeer. Julle was model gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Fanie
Celeste V - Feb 2024
Algehele gradering
Quaint cottage that is comfortable.
Heinrich B - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf was skoon, netjies en gerieflik. Goeie ligging.
Leoni M - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike gekuier. Lekker privaat, baie mooi plekkie.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Dankie Leonie, ons hou jou siening in gedagte. Groete!
Annelies N - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi stone cottage, geen sekuriteit, musiek op volume van eienaars.
Lees meerBraeview Guesthouse se terugvoer
Alle potensiële gaste sal dadelik sien Annelies se klaerige negatiewe oorsig steek soos 'n seer duim uit en verskil hemelsbreed van al die ander. Sy sien dit seker self ook. Ek waardeer en aanvaar wanneer gaste opbouende en regverdige kritiek lewer, maar in hierdie geval moet ek egter verdedigend reageer.
1. Met haar aankoms wou ons haar inlig aangaande die 'beams' maar sy het dit van die hand gewys en genoem dat sy weet hoe dit werk. Die 'beam' sisteem werk uitstekend en is baie veilig. Meeste gaste, selfs alleenreisigers, sit saans buite en geniet die sonsondergang. Die diefwering is ook splinternuut en baie stewig.
2. Ook met haar aankoms het ons haar 'n maklike parkering aangebied maar sy het dit ook van die hand gewys en gesê sy sal maklik kan parkeer. Die Fortuner is 'n groot wit voertuig, hoe kan sy dit nie raaksien nie? En daar was oorgenoeg spasie om gemaklik verby dit te ry. Ek vermoed sy het haar vererg aangaande die parkering situasie toe sy erg verward geraak het en agteruit in die blombedding bo-op die rotse beland het.
3. Ons kry dikwels groot groepe Italianers wat op die akkommodasie platform wat hulle gebruik merk dat my man 'n operasanger was en hulle wil dan tydens ontbyt na sy opnames luister, wat hulle geweldig geniet. Verskoon asb. maar dis hoekom hulle hier by Braeview bespreek en ons kannie die tradisie breek vir een klagte nie.
Groete, Erina de Jager
Anna B - Okt 2023
Algehele gradering
Cute accommodation close to town! Friendly host.
Anthony J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en gesellige plek.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Hi Anthony, baie dankie vir jou positiewe woorde oor Braeview, dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer hier te verwelkom. Groete, Fanie
Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Perfek vir ons doel gewees.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar in jou beskrywing van Braeview, ons waardeer opreg en julle is altyd welkom vir 'n herbesoek.
Anthea R - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful homely atmosphere, good space for a family getaway.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Hi Anthea, thank you for this positive and complimentary description of Braeview Guesthouse. We strive to make our guests' stay as welcome, comfortable and relaxed as possible and to receive such a wonderful review means a lot to us. Thanks again and you know you are always welcome for a revisit. Warm regards, Fanie
Talita D - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was rustig en ontspannend - woning was skoon en netjies en baie veilig
Braeview Guesthouse se terugvoer
Hi Talita, dit is goed om te lees dat julle die naweek hier by Braeview geniet het. Baie dankie vir jou positiewe beskrywing, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te kan ontvang in die toekoms. Groete! Fanie en Erina de Jager
Frans D - Aug 2021
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meerBraeview Guesthouse se terugvoer
Yes, I remember this unfortunate incident with Christie and we can only offer our sincere apology albeit a bit late. We tried our best to be back home in time to welcome them but got stuck in traffic because of roadworks. And coincidentally there was no cellphone signal in the area of the roadworks. As soon as we got the signal back we noticed that they had called. Erina immediately called them and apologized a few times during the conversation. Her apologies were accepted and she then explained where the key could be found. Some guests want to check themselves in for Covid safety reasons, we therefore have a safety box on the wall for the key. They went out for supper and left before sunrise the next morning before we could apologise personally. Yes, it was a very cold night but there's nothing wrong with the heaters and there are more than enough extra blankets in all the rooms. Regarding the low scores for cleanliness, location and security, it is only human for guests that are upset about something to give the guest house low scores on all the other categories that have nothing to do with the reason of their unhappiness. Kind regards, Braeview management
Willem M - Aug 2020
Algehele gradering
Koud en beknop.
Lees meerHannes W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, goeie waarde.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Hannes, baie dankie vir die mooi en positiewe beskrywing van Braeview, dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Groete! Fanie
Analie H - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, gesellig.
Johnny K - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd, baie rustige atmosfeer.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johnny, vir julle mooi en vriendelike beskrywing van Braeview, ons waardeer dit opreg! Julle was uitstekende gaste en is altyd welkom om ons weer te besoek. Groete!
Karien C - Mrt 2018
Algehele gradering
Lieflike oornag-akkommodasie.
Koen V - Aug 2018
Algehele gradering
Het was hier heel aangenaam
Amber P - Okt 2018
Algehele gradering
Pleasant, hassle free stay.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Hi Amber, thanks for choosing to stay with Braeview during your visit to Hermanus. Thanks also for taking time to post your review, really appreciated. Hope to see you again in future! Kind regards, Fanie
Tracey M - Jun 2017
Algehele gradering
Lovely stone cottage!
Elmarié D - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf het aan al ons oornag-behoeftes voldoen en ons sal hul beslis weer besoek.
Jonathan I - Mei 2017
Algehele gradering
Very good.
Braeview Guesthouse se terugvoer
Dear Jonathan,
Our aim is to make our guests feel comfortable and relaxed and from your star rating, it is clear that you enjoyed your stay here at Braeview. Thanks for choosing us and special thanks for the complimentary review. Hope to see you again in future.
Regards,
Fanie and Erina (Owners)
Vanessa H - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Riaan J - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
C.e. Stalpers A - Aug 2016
Algehele gradering
A big house on the right place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Groot huis op die regte plek.
'n Nice huis met 'n tuin. Ons was 6 en daar was genoeg plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
John V - Jan 2015
Algehele gradering
Perfek vir ons, netjies en skoon, goed toegerus en goeie waarde vir geld.
Jan Schalk D - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë. Baie geniet.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunnybraesingel 2, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang