Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Braeview Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Catherina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Braeview Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Morne L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L

Heerlik gerieflik en snoesig.

Vreeslik lekker gebly! Ons was drie paartjies wat die hoof huis gedeel het (elke paartjie in hul eie kamer) en drie tiener seuns wat die kothuis gedeel het. Daar was genoeg spasie vir almal om gerieflik te bly, 'n goed toegeruste kombuis met al die benodigdhede en alles was lekker skoon. Die enigste moeilikheid wat ons gehad het was buite enigiemand se beheer, en dit was die gure weer! Die huis het genoeg verhitting, so ons was lekker warm. Ons kon net nie die braai gebruik gedurende die reën nie.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Hallo Morné, baie dankie dat julle Braeview gekies het vir verblyf in Hermanus en die baie mooi en opbouende oorsig is vir ons 'n riem onder die hart. Baie dankie daarvoor, julle was uitstekende gaste en is altyd welkom vir 'n herbesoek. Groete!

Braeview Guesthouse
Corlette N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlette N

Buitengewoon, fantasties.

Dit was buitengewoon netjies en gerieflik. Die tuin is pragtig en so mooi versorg. Vriendelike, gasvrye ontvang. Dit is sowaar 'n plek om aan te beveel.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Corlette, baie dankie vir jou vriendelike en positiewe oorsig, ons waardeer dit opreg. Groete, Fanie

Braeview Guesthouse
Pieter K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Perfekte ligging en rustige atmosfeer.

Uitmuntende verblyf, 'n absolute juweel!

Braeview Guesthouse se terugvoer

Beste Pieter, baie dankie vir jou mooi woorde en baie positiewe oorsig van Braeview, wees verseker dit word opreg waardeer. Julle was model gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Fanie

Braeview Guesthouse
Celeste V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Quaint cottage that is comfortable.

The stay was very nice. It is a nice cottage to live in and very comfortable. The only downside was the travel through the township right next to it when you come in from the Cape Town side. But when you travel from the east, then it's okay. I would suggest a better route to get to the house. Otherwise, it is a beautiful property and easy to live in.

Heinrich B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Verblyf was skoon, netjies en gerieflik. Goeie ligging.

Verblyf was skoon, netjies en gerieflik.

Leoni M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leoni M

Heerlike gekuier. Lekker privaat, baie mooi plekkie.

Die bedmatrasse is werklik op. Hulle kan daaraan dink om dit te vervang. Behalwe dit was die heerlik. Baie gawe mense en die ligging is baie gerieflik. Die tuin is pragtig. Heerlike skoon wit katoenlinne, wat altyd vir my belangrik is. Daar kort wel vadoeke, en 'n skêr in die kombuis.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Dankie Leonie, ons hou jou siening in gedagte. Groete!

Braeview Guesthouse
Annelies N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Annelies N

Mooi stone cottage, geen sekuriteit, musiek op volume van eienaars.

Die sekuriteit is n probleem — daar is geen gedurende die dag nie. In die aand word 'n "beam" aangesit, nie seker watter tyd en of dit effektief is nie. Basies kan enige iemand inloop in die erf in — geen heining. Die diefwering is baie swak. Dit beteken jy kan nie gedurende die dag gemaklik buite sit of die deur oophou nie. Vir 'n enkelreisiger is dit 'n probleem. Die 4/5 gradering op webwerf is misleidend. Ek sal tweemaal dink om hulle weer te glo, dit veroorsaak 'n swak indruk van die webtuiste se vermoë om sekuriteit te evalueer. Die eienaars speel hulle musiek op vol volume wat nie werk nie. Ek is seker as ek dit doen sal daar probleme wees. Opera 8 uur die oggend werk nie vir my nie (al hou ek van opera). Die parkering is moeilik om by in of uit te gaan. Hulle moet die ander mense beter beheer wat sleg parkeer en dit moeilker maak om uit te kom. Dan parkeer hulle die Fortruner reg voor die garage wat jy eers sien as jy om die draai kom, en dan moet jy nog beter bestuur. Nie 'n vakansiegevoel nie.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Alle potensiële gaste sal dadelik sien Annelies se klaerige negatiewe oorsig steek soos 'n seer duim uit en verskil hemelsbreed van al die ander. Sy sien dit seker self ook. Ek waardeer en aanvaar wanneer gaste opbouende en regverdige kritiek lewer, maar in hierdie geval moet ek egter verdedigend reageer.
1. Met haar aankoms wou ons haar inlig aangaande die 'beams' maar sy het dit van die hand gewys en genoem dat sy weet hoe dit werk. Die 'beam' sisteem werk uitstekend en is baie veilig. Meeste gaste, selfs alleenreisigers, sit saans buite en geniet die sonsondergang. Die diefwering is ook splinternuut en baie stewig.
2. Ook met haar aankoms het ons haar 'n maklike parkering aangebied maar sy het dit ook van die hand gewys en gesê sy sal maklik kan parkeer. Die Fortuner is 'n groot wit voertuig, hoe kan sy dit nie raaksien nie? En daar was oorgenoeg spasie om gemaklik verby dit te ry. Ek vermoed sy het haar vererg aangaande die parkering situasie toe sy erg verward geraak het en agteruit in die blombedding bo-op die rotse beland het.
3. Ons kry dikwels groot groepe Italianers wat op die akkommodasie platform wat hulle gebruik merk dat my man 'n operasanger was en hulle wil dan tydens ontbyt na sy opnames luister, wat hulle geweldig geniet. Verskoon asb. maar dis hoekom hulle hier by Braeview bespreek en ons kannie die tradisie breek vir een klagte nie.
Groete, Erina de Jager

Braeview Guesthouse
Anna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Cute accommodation close to town! Friendly host.

The cottage house was cosy and clean, and the host was super communicative. They provided local recommendations and were available to answer any questions. The property is really nice, and I would stay again.

Anthony J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony J

Baie gerieflike en gesellige plek.

Braeview Guesthouse sal ek aanbeveel vir enige een, perfekte stil area en naby als,.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Hi Anthony, baie dankie vir jou positiewe woorde oor Braeview, dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer hier te verwelkom. Groete, Fanie

Braeview Guesthouse
Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie lekker gebly. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Perfek vir ons doel gewees.

Baie lekker gebly. Pragtige kamer uit klip gebou. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Perfek vir ons doel gewees. Sal beslis weer hier bly.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar in jou beskrywing van Braeview, ons waardeer opreg en julle is altyd welkom vir 'n herbesoek.

Braeview Guesthouse
Anthea R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea R

Beautiful homely atmosphere, good space for a family getaway.

The garden is idyllic. The house is not modern, but it has old world charm. The separate cottage is great for a bit of privacy. For a big family getaway the cottage is the perfect space for the couple with a small baby.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Hi Anthea, thank you for this positive and complimentary description of Braeview Guesthouse. We strive to make our guests' stay as welcome, comfortable and relaxed as possible and to receive such a wonderful review means a lot to us. Thanks again and you know you are always welcome for a revisit. Warm regards, Fanie

Braeview Guesthouse
Talita D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D

Dit was rustig en ontspannend - woning was skoon en netjies en baie veilig

Dit was 'n vinnige wegbreek naweek van stilte en rustigheid. Ek kan enige tyd vir Braeview aanbeveel.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Hi Talita, dit is goed om te lees dat julle die naweek hier by Braeview geniet het. Baie dankie vir jou positiewe beskrywing, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te kan ontvang in die toekoms. Groete! Fanie en Erina de Jager

Braeview Guesthouse
Frans D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D

Disappointed.

We confirmed our arrival time telephonically. We arrived 10 minutes prior to that and the owners were not home. All good. But after another 20 minutes and no answer on either of their phones, we got a bit irritated, as we had a 4 hour drive before arriving. At long last they answered one phone and sounded surprised that we were there. They told us where the key was hidden. We never saw them. No apologies. It was a very cold night. The heaters don't work properly and there were not enough blankets. Would not go back again, even though it is a good location.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Yes, I remember this unfortunate incident with Christie and we can only offer our sincere apology albeit a bit late. We tried our best to be back home in time to welcome them but got stuck in traffic because of roadworks. And coincidentally there was no cellphone signal in the area of the roadworks. As soon as we got the signal back we noticed that they had called. Erina immediately called them and apologized a few times during the conversation. Her apologies were accepted and she then explained where the key could be found. Some guests want to check themselves in for Covid safety reasons, we therefore have a safety box on the wall for the key. They went out for supper and left before sunrise the next morning before we could apologise personally. Yes, it was a very cold night but there's nothing wrong with the heaters and there are more than enough extra blankets in all the rooms. Regarding the low scores for cleanliness, location and security, it is only human for guests that are upset about something to give the guest house low scores on all the other categories that have nothing to do with the reason of their unhappiness. Kind regards, Braeview management

Braeview Guesthouse
Willem M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Willem M

Koud en beknop.

Op die webwerf het dit gesê plek is vir 4 volwassenes en die foto's het ruim gelyk. Toe ons die plek kry was dit 4 enkelbeddens (2 opmekaar en 2 langs mekaar). Anders as 'n backpackers, verwag mens nie dat 4 mense in 1 kamer slaap nie. Die enkelbeddens op mekaar was nie in die foto's nie. So dis valse advertising. Ons as klein gesin met 'n baba van 1 jaar oud het altyd 2 kamers nodig, so dit was 'n nagmerrie om die baba tot rus te kry en ons moes almal dadelik gaan slaap.

Hannes W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W

Netjies, goeie waarde.

Netjiese plek, goed in stand gehou, goeie waarde vir geld. Kan sterk aanbeveel!

Braeview Guesthouse se terugvoer

Hannes, baie dankie vir die mooi en positiewe beskrywing van Braeview, dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Groete! Fanie

Braeview Guesthouse
Analie H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analie H

Gemaklik, gerieflik, gesellig.

Smaakvolle, gerieflike en gemaklike gastehuis met meer as wat n mens sou verwag. Huislik en warm. Sal beslis weer daar tuisgaan. Voldoen aan almal se vereistes en verwagtinge.

Johnny K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K

Absoluut die moeite werd, baie rustige atmosfeer.

Eenheid baie netjies en ruim. Eienaars baie vriendelik en was altyd beskikbaar en het ons tuis laat voel. Sal beslis weer besoek en beveel beslis aan.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johnny, vir julle mooi en vriendelike beskrywing van Braeview, ons waardeer dit opreg! Julle was uitstekende gaste en is altyd welkom om ons weer te besoek. Groete!

Braeview Guesthouse
Karien C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Lieflike oornag-akkommodasie.

Lieflike oornag-akkommodasie. Vriendelike diens.

Koen V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koen V

Het was hier heel aangenaam

We waren hier heel welkom en kregen goede tips.

Amber P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amber P

Pleasant, hassle free stay.

See stars.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Hi Amber, thanks for choosing to stay with Braeview during your visit to Hermanus. Thanks also for taking time to post your review, really appreciated. Hope to see you again in future! Kind regards, Fanie

Braeview Guesthouse
Tracey M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M

Lovely stone cottage!

Ideal location - very close to Cliff paths and close to city centre. Stone cottage very inviting, great bathroom, nice to have a place to sit outside. Real alarm would be great; folder with info about the surrounding area and restaurants would be helpful.

Elmarié D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D

Verblyf het aan al ons oornag-behoeftes voldoen en ons sal hul beslis weer besoek.

Braeview is goed geleë in 'n stil buurt en goed toegerus vir 'n langer kuier in die familie-eenheid.

Jonathan I - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan I

Very good.

See stars.

Braeview Guesthouse se terugvoer

Dear Jonathan,

Our aim is to make our guests feel comfortable and relaxed and from your star rating, it is clear that you enjoyed your stay here at Braeview. Thanks for choosing us and special thanks for the complimentary review. Hope to see you again in future.

Regards,
Fanie and Erina (Owners)

Braeview Guesthouse
Vanessa H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

Fantastic.

Just would be nice if one bag of firewood is provided and the rest you payed for.

Riaan J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J

Rustig.

Rustig en tropiese atmosfeer. Beveel aan vir mense wat nie van rumoer hou nie.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
C.e. Stalpers A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C.e. Stalpers A

A big house on the right place.

A nice house with a garden. We stayed with six persons, we had plenty of space.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Groot huis op die regte plek.

'n Nice huis met 'n tuin. Ons was 6 en daar was genoeg plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

John V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Perfek vir ons, netjies en skoon, goed toegerus en goeie waarde vir geld.

Ons het in die selfsorg-eenheid (woonstel) gebly. Ons wil baie graag terug gaan en weer op Hermanus kuier, en sal beslis van Braeview gebruik maak vir verblyf.

Jan Schalk D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Schalk D

Baie gerieflik en goed geleë. Baie geniet.

Ons het die buitekothuis gehuur. Die huisie is goed toegerus met lekker braaigeriewe en is goed geleë.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunnybraesingel 2, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyMzkwYTgzLWYxYmEtNGQxNC05YzY4LTA3NTFlN2U2YzJkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 2 Sunnybrae Crescent Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.429220173484 19.225026987375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang