Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bramasole Guesthouse

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A37 langs die R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bramasole Guesthouse bied heerlike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Magoebaskloof. Hierdie verblyf is ideaal vir paartjies, enkel- of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die stad se gewoel.

Hierdie verblyf bied 'n keuse tussen 17 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Een van hulle bied slaapplek aan 4 gaste. Hierdie kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en sommige kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke eenheid het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Al die selfsorgeenhede het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die oorblywende eenhede het elkeen 'n koffiestasie met 'n yskassie. Verder het elke kamer gratis WiFi en 'n TV met DStv. Sommige van hierdie eenhede lei na die lowergroen tuin en ander het hul eie stoep met braaigeriewe.

Die verblyf is ongeveer 73 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe. Gaste kan die perseel verken via staproetes, forelhengel, kajakvaart en in die dam swem.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bramasole Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • A37 langs die R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Bramasole Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A37 langs die R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81d3adf71ed4817f0bad14b8418f15bdd0d01db897091dde485a9d17afbcc45d7340fe9509b08d60f1d4800ef3ed41450209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 A37 off the R71 Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -23.881349 29.983301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang