Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breaker View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chaldine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustig! Die uitsig was asemrowend mooi en ons het elke oomblik daarvan geniet. Die gasvryheid was uitstaande en ons het regtig welkom gevoel vanaf die oomblik wat ons aangekom het. Dit was 'n heerlike wegbreek en ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer, Chaldine! Ons waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom. Mooi dag verder.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer, Chaldine! Ons waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom. Mooi dag verder.

Sarel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte wegbreek. Baie lekker plek om te bly. Baie mooi see-uitsig. Perfek vir 'n wegbreek met baie vriendelike en aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
More Sarel, baie dankie, ons waardeer julle twee se mooi terugvoer. Alle sterkte vir julle. Hoop ons sien julle weer en dat julle bietjie langer kan wegbreek. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Groete daar. Oom Chris en tannie Marlene.

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

As uitsig 10 sterre kon kry, die heel beste in Danabaai. Goed toegerus, netjies, vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het vir rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, rustig, pragtige uitsig. Ideaal om weg te kom en te rus. Baie rustige, pragtige omgewing met baie mooi uitsig. Stapafstand van die see af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Baie dankie Annette vir julle mooi terugvoer. Dit was goed om julle te ontmoet. Groete en mooi loop. Christiaan

Elsabe V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Food for your soul. Die gasheer was wonderlik, dit is beslis 'n amazing plekkie. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Elsabe. Bly julle kon julle tydjie hier geniet - dit was lekker om julle hier te hê. Groete daar.

Beaudette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Asemrowende kuier. Verskriklike mooi en netjiese plek. Vriendelike gasheer, en die mooi see-uitsig. Alles is netjies en op plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Beaudette! Dit is so verblydend om te hoor dat gaste dit geniet, en dit was lekker om jou te ontmoet. Mooi loop en groete daar.

Combrinck L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflike verblyf met mooi uitsig! Ons het baie lekker hier gebly. Goeie klientediens, ruim kamer en leefarea, skoon en netjies en goed ingerig. Mooi uitsig oor die see. Enigste punt vir verbetering is om koffie beskikbaar te hê. Sal beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Hi Combrinck, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Waardeer dit baie. Mooi loop. Christiaan

Kobin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjiese plek en lekker gebly! Baie lekker! Baie netjies en skoon met pragtige uitsig oor die see. Duikers, ram en ooi het kom kuier en skool dolfyne!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Kobin, baie dankie vir jou positiewe en mooi terugvoer. Baie bly julle het dit geniet. Groete en seenwense vir 2024.

Kobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Uitstekend! Asemrowend mooi uitsig. Netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Dankie vir jou terugvoer Kobus. Groete daar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8a2e01b15fe4d040e2756460ad221f67036237c60dbfb6056e4f1fe15f54796bb313325c2d9db00a715b97856178f9d458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 3) 96 5 1 5 10 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204915984785 22.036944262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang