Breaker View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Badhanddoeke word voorsien en vervang vir gaste wat 5 dae of langer bly.
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie waspoeier vir die outomatiese wasmasjien saambring.
Die woonstel is 'n rookvrye omgewing. 'n Toegewyde gebied is afgebaken as gaste wil rook.
Let. asb. dat die eenheid aan die kant van die eienaar se huis is en het trappe. Dit is dus moontlik nie geskik vir bejaardes, klein kinders en gaste moet gestremdhede nie.
Rook is verbode in die woonstel.
Vrywaringsnota: Die instansie neem voorsorg om die veiligheid van gaste te verseker, maar neem nie verantwoordelikheid in geval van besering of verlies nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien daar wild op die perseel rondloop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang