Breaker View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Chaldine D - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker rustig!
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer, Chaldine! Ons waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom. Mooi dag verder.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Sarel L - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Breaker View se terugvoer
More Sarel, baie dankie, ons waardeer julle twee se mooi terugvoer. Alle sterkte vir julle. Hoop ons sien julle weer en dat julle bietjie langer kan wegbreek. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Groete daar. Oom Chris en tannie Marlene.
Jacques V - Jun 2024
Algehele gradering
As uitsig 10 sterre kon kry, die heel beste in Danabaai.
Annette B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig, pragtige uitsig. Ideaal om weg te kom en te rus.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Annette vir julle mooi terugvoer. Dit was goed om julle te ontmoet. Groete en mooi loop.
Christiaan
Elsabe V - Jun 2024
Algehele gradering
Food for your soul.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Elsabe.
Bly julle kon julle tydjie hier geniet - dit was lekker om julle hier te hê.
Groete daar.
Beaudette J - Mei 2024
Algehele gradering
Asemrowende kuier.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Beaudette! Dit is so verblydend om te hoor dat gaste dit geniet, en dit was lekker om jou te ontmoet. Mooi loop en groete daar.
Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met mooi uitsig!
Breaker View se terugvoer
Hi Combrinck, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Waardeer dit baie. Mooi loop. Christiaan
Kobin J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek en lekker gebly!
Breaker View se terugvoer
Kobin, baie dankie vir jou positiewe en mooi terugvoer. Baie bly julle het dit geniet. Groete en seenwense vir 2024.
Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Kobus.
Groete daar.
Lee-anne L - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie netjies. Asemrowende uitsig na die see.
Breaker View se terugvoer
Dankie Lee-anne.
Goed om te hoor julle het dit geniet.
Andries B - Jan 2024
Algehele gradering
Alles puik behalwe toiletpapier.
Breaker View se terugvoer
Hi Andries,
Ons vra om verskoning dat ons julle nie kon akkommodeer met julle vroeë aankoms nie. Ons het wel laat weet dat ons slegs 'n uur nodig gehad het om alles reg te kry, dan kon julle nog steeds vroeër ingekom het as wat die oorspronklike reelings was. Ons vra ook om verskoning vir die oorsig met die toiletpapier, as ons bewusgemaak was daarvan gedurende julle verblyf, kon ons dit dadelik aangespreek het.
Groete,
Christiaan
Jaco G - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, die uitsig was fantasties.
Hester M - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflik uitsig, sielerus!
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review, Hester.
So bly dat julle dit so geniet het!
Alle seenwense en voorspoed vir die nuwe jaar.
Francois V - Nov 2023
Algehele gradering
Het bietjie weggebreek om te rus.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir julle resensie, Francois.
Baie bly julle het dit geniet en kon walvisse dophou!
Groete daar.
Madaleine K - Sep 2023
Algehele gradering
Asemrowende see uitsig, skoon en rustig.
Breaker View se terugvoer
Dankie Madie vir julle pragtige review.
Dit was baie lekker om julle te ontmoet en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Mooi dag verder.
Sadé S - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing ervaring
Breaker View se terugvoer
Goeiemore Sade, dankie vir jou pragtige resensie.
Julle is sulke oulike mense. Dit was goed om julle te ontmoet; dit sal lekker wees om julle weer te sien.
Mooi dag verder vir julle.
Bennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Poskaartmooi.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Bennie.
Dis is altyd so 'n lekker oomblik om te weet dat gaste ons plekkie waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete en beste wense.
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek, mense is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan met beurtkrag.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou openhartige mooi resensie. Ek waardeer dit baie.
So bly julle kon dit geniet, net jammer julle moes die kuiertjie kortknip. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Mooi bly, Chris & Marlene
Rudi V - Apr 2023
Algehele gradering
'n Pynlike netjiese tuiskoms met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike seevakansie!
Lees meerBreaker View se terugvoer
Rudi baie dankie vir jou pragtige resensie wat ons harte vandag regtig opgevrolik het. Dankie ook vir al die mooi gevoelvolle foto's wat jy gestuur het van al die interessante plekke in en om Mosselbaai wat jy besoek het. Jy het ons weereens onder die indruk gebring dat 'n mens nie gedurigdeur op die alledaagse moet konsentreer nie, maar die skoonheid kan sien in eenvoudige alledaagse dinge wat ongesiens verbygaan. Ons het Mosselbaai deur jou oë ervaar. Dankie daarvoor en hoop jy kan weer tyd afknyp om ons te besoek.
Groete.
Hessie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstaande in elke opsig!
Breaker View se terugvoer
Baie, baie dankie Hessie.
Julle is altyd welkom. Dankie vir die tyd wat julle hier spandeer het.
Dit het my goed gedoen om te weet julle is hier.
Marlene
Aldo E - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Breaker View se terugvoer
Dankie Theo. Dit is so lekker om te weet dat julle dit so geniet het. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Groete en seenwense vir julle. Mooi bly.
Elwenia K - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was ons beste tyd ooit. Dankie aan Breaker View se tannie. Sal beslis weer gaan.
Breaker View se terugvoer
Hallo Elwenia
Ek is so bly julle het ons gekies om julle herdenking te vier.
Mag daar nog vele mooi jare vir julle wees. Bly om julle te ontmoet en hoop om julle weer te sien.
Dankie vir die pragtige netjiese eenheid wat julle agtergelaat het.
Alle voorspoed
"Breaker View se Tannie" Marlene
jy het my nou soooo lekker laat lag
- jy het my nou lekker laat lag
Horace A - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful and peaceful.
Breaker View se terugvoer
Hi Horace, thank you excellent review. It was such a pleasure having you here.
You are welcome anytime again; we are happy you could relax from everyday stress.
Best regards,
Deidré O - Feb 2023
Algehele gradering
Vakansieverblyf. Absoluut dit werd.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou oulike terugvoer Deidre!
Dis inspirerend om te weet dat gaste regtig voel hulle verblyf het alle verwagting oorskry.
Groete daar.
Chris en Marlene
Jt B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vreedsaam.
Gerrit B - Jan 2023
Algehele gradering
Sielsrus.
Breaker View se terugvoer
Dankie Gerrit, baie bly julle het dit geniet.
Adéle V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie spesiale woonsteleenheid met 'n lieflike uitsig. Goed ingerig. Veral goeie ondersteuning tydens beurtkrag.
Tjaart D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker eenheed en die beste uitsig.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou resensie Tjaardt. Ek wil net 'n regstelling maak, ons plek word nie onderdakparkering adverteer nie.
Ek sal kyk of ek dit duideliker in die advertensie kan aandui.
Groete daar. Marlene Labuschagne
Liezel K - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en om na die see te kan kyk tot laat in die aand is 'n bonus.
Lees meerBreaker View se terugvoer
Baie dankie Liezel. Ons waardeer jou pragtige terugvoering. Ons sal julle graag weer hier ontvang. Dit was so lekker om julle twee te ontmoet. Voorspoedige 2023 vir julle.
Stefan S - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek met die pragtigste eienaars.
Lees meerBreaker View se terugvoer
Hallo Stefan
Baie dankie vir hierdie pragtige uit die hart uit aanbeveling. 12 uit 10 was definitief die wonderlikeste gradering ooit, en het ons dag opgevrolik. Dit was heerlike om julle hier te hê.
Ja ek stem saam. Beurtkrag nie nou meer soos 'n doodsvonnis noudat daar 'n lig, Wi-Fi, en TV is om te geniet.
'n Geseënde 2023 vir julle, en ons hoop om julle weer te sien.
Nasheeta J - Nov 2022
Algehele gradering
Familiekuier.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Eveline. Goed om weer van julle te hoor. Julle altyd welkom. Dankie vir die mooi resensie en voorspoedige 2023.
Groete daar.
Jean B - Nov 2022
Algehele gradering
Breathtaking view.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Chrislea, dit was lekker om julle hier te ontvang. Voorspoed vir 2023.
Jeanette D - Okt 2022
Algehele gradering
Ons wil hier see toe gaan.
Lees meerBreaker View se terugvoer
Hi Jeanette, dankie. Dit was aangenaam om julle hier te he, ons het lekker gesels. Julle is altyd welkom.
Sharozade A - Okt 2022
Algehele gradering
Die kuier by Breaker View was ongelooflik. Ons sal beslis weer daar kuier, die eienaar was baie behulp saam en gasvry, baie mooi maniere.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Zadie. So bly julle het dit geniet.
Julle is bedagsame en vriendelike gaste en julle altyd weer welkom.
Groete daar.
Anika R - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en ontspannend.
Breaker View se terugvoer
Waardeer julle mooi resensie Anika.
Hoop om julle weer te sien.
Beste wense vir julle en 'n wonderlike 2023.
Groete daar.
Koos V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Koos.
Baie bly julle het dit geniet.
Voorspoed en groete daar.
Thurston N - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Breaker View se terugvoer
Thank you for this lovely review, Thurston!
It was a pleasure hosting Craig and Abigail - what a delightful and loving couple.
Best regards,
Chris & Marlene
Petra T - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, skoon, ruim en veilig.
Lees meerBreaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Petra.
El is bly julle kon dit geniet tussen julle besige skedule.
Voorspoed en groete daar.
Marlene
Bradley B - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Breaker View se terugvoer
Hi Bradley, thank you so much for your review.
It was such a pleasure to have you with us. May you have a lovely year ahead of you.
Christiaan
Derick B - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, ek is bly julle het julle verblyf so geniet. Voorspoedige jaar vorentoe
Groete
Mark D - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Pragtige see-uitsig.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou oulike resensie, Mark.
Dit was lekker om julle te ontmoet. Sien mekaar weer.
Groete daar.
Cobus S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig en wonderlike uitsig oor die see.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Cobus.
Ek is bly julle het dit so geniet. Alle voorspoed vir julle pad vorentoe. Ek glo dit sal baie goed gaan.
Groete vir Susan.
Adele P - Jun 2022
Algehele gradering
Beste plek om te bly. Daar is niks te kort nie.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie Adele.
Julle is 2 sulke vrolike mense, ons het lekker saamgelag. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Groete, mooi dag verder.
Marlene
Milinda K - Jun 2022
Algehele gradering
Beslis aanbeveel.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Milinda.
Ek is bly julle het dit geniet, julle was sulke vriendelike, rustige en bedagsame gaste om hier te hê.
Groete
Marlene
Geraldine G - Mei 2022
Algehele gradering
Tranquility at it's best.
Lees meerBreaker View se terugvoer
Hi Geraldine, thank you for such a delightful and pleasant review.
Coming from somebody that knows the industry, it really means a lot to us.
All the best and we hope to see you again soon.
Best regards,
Chris
Eliz-mari O - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Eliz.
So bly dat julle veilig is, en die vakansietjie so geniet het.
Groete daar
Andri O - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik. Hemels.
Breaker View se terugvoer
Andri baie dankie vir die pragtige review.
Hoop regtig om julle weer te sien - dit was heerlik om met julle kennis te maak.
Esmé B - Mrt 2022
Algehele gradering
Wow! Asemrowende, onbeskryflike see-uitsig, branders wat dit jou laat terugverlang!
Breaker View se terugvoer
Esme dit was so lekker om jou en Raymond te ontmoet!
Dit is so goed om te weet dat julle dit so geniet het.
Hoop om julle weer in die toekoms raak te loop. Mooi bly.
Groete daar,
Chris
Deon D - Jan 2022
Algehele gradering
Woorde ontbreek! Wat 'n fantastiese plekkie! Uitsig fantasties en gasheer en -vrou baie aangenaam en bedagsaam.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Deon, vir jou positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ek wens julle 'n voorspoedige jaar toe. Mooi dag
John K - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en puik diens.
Lees meerBreaker View se terugvoer
Baie dankie John vir jou baie positiewe terugvoer, ons het dit net so geniet om julle hier te ontvang.
Julle entosiasme oor die natuur en ligging was aangenaam om te beleef.
Ek is bly julle het besluit om nog 'n rukkie aan te bly in Mosselbaai, gaan definitief kom koffie drink.
Mooi bly.
Adéle V - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was ons eerste keer in Danabaai. Ons was so verras. Daar is alles wat 'n vakansieganger benodig en sentraal geleë in die die Suid-Kaap, gemaklik naby die N2. Pragtige strande met baie parkeerplek tydens af-seisoen en maklik bereikbaar.
Lees meerBreaker View se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer, Adele. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Sien uit daarna om julle weer te sien. Mooi bly, Marlene.
Marina D - Jul 2022
Algehele gradering
Had a pleasant stay.
Breaker View se terugvoer
Dankie Marina.
Groete daar.
Wendy H - Mrt 2022
Algehele gradering
A beautiful stunning little gem in the sleepy town of Dana Bay.
Breaker View se terugvoer
It was so good meeting you and June, and spending some time with you.
Thank you for your review, so glad you enjoyed your stay.
Gideon B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik met alles wat ons nodig gehad het saam met 'n baie mooi see-uitsig.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Mooi bly.
Helene V - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Goeie ligging.
Paul F - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker plek net om oor te slaap.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Paul.
Van die ongeveer 40 reviews wat ons voorheen ontvang het was joune 'n verassing.
Jy is korrek, ons is nie 'n hotel of enigsins in kompetisie met die hotelbedryf nie - en voldoen beslis aan selfsorg standaarde.
Gezina V - Feb 2022
Algehele gradering
Het nooit die password vir WiFi ontvang nie. Koue water vir stort.
Dalene W - Des 2021
Algehele gradering
It was peaceful and relaxing.
Zander B - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou oulike review.
Julle klompie lewenslustig en vriendelike jongmense was net wat ek ook nodig gehad het!
Dit was heerlik om hulle hier te hê.
Mooi 2022 vir julle almal.
Tasneem V - Nov 2021
Algehele gradering
Die beste plek om weg te breek van alles en almal.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi review Tasneem.
Dit was net so lekker om te sien hoe julle alles waardeer en geniet.
Mooi bly en geseënde 2022 vir julle.
Susan S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Susan
Dit was heerlik om julle hier te hê.
Gerda B - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging maar met die wind kan dit onaangenaam word. DStv en WiFi 'n bonus.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Gerda, en die goeie gradering - dit help baie.
Ek vra verskoning vir enige ongerief, en sal seker maak dit word reggestel.
Mooi dag verder.
Francois L - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, baie mooi strand wat maklik bereikbaar is.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir hierdie besondere mooi terugvoering Francois.
Dit maak sommer ons dag.
Sal julle graag in die toekoms weer wil sien.
'n Baie mooi en geseënde week verder.
Demi S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Breaker View se terugvoer
Dankie Demi. Baie bly dat julle dit so geniet het.
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sal julle graag weer hier wil ontvang.
Groete - mooi bly.
Mariska A - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Breaker View se terugvoer
Bly julle het dit geniet Mariska.
Hoop om julle weer te sien.
Sterkte vorentoe.
Adele V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik by Breaker View gekuier ek kan hulle definitief aanbeveel/
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi review Adele. Dit doen altyd ons harte goed.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien, tot dan, mooi loop en groete daar.
Meryl R - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing!
Breaker View se terugvoer
Hallo Meryl
Baie dankie vir julle review. Waardeer dit baie.
Dit was so lekker om julle 2 te huisves...en dankie dat julle die plekkie so netjies en skoon gelos het.
Voorspoed en groete daar.
Marlene
Natasha P - Apr 2021
Algehele gradering
Asemrowende kuier.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Natasha. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop dit gaan vorentoe sommer baie goed met julle.
Glen A - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Breaker View se terugvoer
Dankie Glen. Bly elke keer so lekker om die gaste se terugvoer te kry. Baie bly dat julle dit geniet het en so lekker geslaap het.
Groete vir die gesin.
Mooi loop.
Malcolm H - Mrt 2021
Algehele gradering
It was awesome. Very friendly owner and very neat.
Breaker View se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Malcolm. It was good meeting you guys. Hope to see you again.
Ryno D - Mrt 2021
Algehele gradering
Was 'n wonderlike week gewees.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Ryno.
Bly julle het verblyf geniet. Die weer het ook so mooi saamgespeel.
Groete by die huis.
Sharon S - Jan 2021
Algehele gradering
Mooi, netjies en rustig.
Breaker View se terugvoer
Sharon, baie dankie vir jou mooi aanbeveling.
Dis altyd goed om te hoor dat gaste dit geniet, en veral dat die omgewing self so baie het om aan te bied vir 'n lekker wegbreek.
Groete, en voorspoed vir julle.
Christiaan Labuschagne
Zephian A - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspan en herlaai!
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike positiewe terugvoer Lize. Waardeer dit baie.
Altyd goed om te weet die gaste geniet die verblyf, selfs in lock-down.
Mooi jaar vir julle en hoop om julle weer te sien. Groete daar.
Christiaan
Caitlin B - Des 2021
Algehele gradering
Vredevol
Breaker View se terugvoer
Dankie Caitlin.
Bly julle het dit geniet.
Mooi bly.
Rina V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Rina.
Mooi dag verder.
Elmarie L - Jun 2021
Algehele gradering
Most beautiful Oceanview.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Elmarie. Mooi dag vir julle.
Kyle K - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig en baie lekker.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Kyle.
Mooi bly.
Jan V - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig met 'n besonderse uitsig.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Jan.
Mooi dag verder.
Willie B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Breaker View se terugvoer
Dankie Willie.
My bes probeer om jou neefs in Danabaai vir jou te help opspoor.
Jammer julle kon nie kontak maak nie. Beste wense vir 2022.
Marlene
Anna J - Nov 2020
Algehele gradering
Our host was friendly and very helpful. The apartment was spacious with all the equipment required to enjoy a wonderful holiday.
Breaker View se terugvoer
Good evening Anna, thank you for your review. It was my pleasure to have you as guests and we hope to see you again in the future.
Marina D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Breaker View se terugvoer
Dankie Marina vir jou positiewe en vriendelike terugvoer.
Ons waardeer dit baie. Hoop om jou weer te sien.
Baie bly dat jy dit ook geniet het.
Voorspoedige 2021.
Christiaan
Erika W - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Danabaai.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Erika.
Dis so goed om te hoor dat julle dit so geniet het. Sien uit daarna om weer van julle te hoor.
Mooi aand verder. Marlene
Johan G - Sep 2020
Algehele gradering
Beste waarde vir geld ooit!
Breaker View se terugvoer
Johan
Baie dankie vir julle goeie aanbeveling. So goed om van julle te hoor.
Baie bly julle het so lekker gebly.
Groete vir Anita.
Marlene
Stefan B - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasies!
Breaker View se terugvoer
Stefan baie dankie vir die pragtige resensie.
Dit was baie lekker om julle hier te hê.
Alle voorspoed met julle besigheid in Mosselbaai, sal kom inloer.
Mooi bly en groete vir almal.
Chris en Marlene
Elzanne S - Jul 2020
Algehele gradering
Die beste in Danabaai. Baie netjies en beter as wat jy sien op die foto's. Sal definitief aanbeveel.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Elzanne.
Dis so lekker om te hoor. Ons sien uit daarna om jou en Theo weer te sien.
Christiaan en Marlene
Nicolaas Jacobus B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens met pragtige see-uitsig.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Nicky.
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Marlene
Ilse C - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier in rustige omgewing.
Breaker View se terugvoer
Dit is goed om van julle te hoor Ilse, baie dankie vir die mooi woorde.
Dis heerlik om te hoor dat julle dit so geniet het.
Alle voorspoed vir julle 2 se pad vorentoe.
Groete
Christiaan en Marlene Labuschagne
Jean Pierre V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies met mooi uitsig. Heerlik gerus.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie Joey.
Dit doen ons goed om te hoor dat julle dit geniet het.
Hoop om julle weer te sien. Groete daar, Chris en Marlene.
Nashiegah B - Feb 2020
Algehele gradering
Breaker View a good place to base yourself if wanting to tour Mossel Bay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Breaker Kyk na 'n goeie plek om jouself te baseer as jy Mosselbaai wil verken.
Alhoewel die parkeerplek buite voor die huis is, was ons nie die minste bekommerd oor die veiligheid van ons voertuig nie, aangesien hierdie omgewing so rustig en stil is. Dit is 'n asemrowende ligging teen die berghang wat oor die see uitkyk. Ons het ook die balkon geniet waar ons kon braai. Die woonstel is verskriklik skoon en baie modern en het in al ons behoeftes vir selfsorg voorsien. Wat vir my uitgestaan het, was die yskas wat so skoon was, asook die haardroër wat beskikbaar was vir ons pragtige dames wat daarvan hou as hul hare goed lyk (alhoewel ek dit nooit gebruik het nie, want ons het die hele 2 dae geswem wat ons daar was) ). Alles in die plek was skoon en vars. Ons het ons ontbyt in die kombuis met 'n asemrowende uitsig oor die see geniet, so ek noem dit 'n regte see-ontbyt. Breaker View, 'n regte tuiste weg van die huis, ons sien julle beslis weer. Alles van die beste en mag baie gesinne hul verblyf net so geniet soos ons.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Breaker View se terugvoer
Good day Nash, thank you for your friendly positive response.
It is heartwarming to know that you enjoyed your stay with Breaker View so much.
Best regards,
Christiaan and Marlene
Eileen K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, modern, ruim woonstel met pragtige uitsig.
Breaker View se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Eileen. Mooi bly
Jamie G - Sep 2020
Algehele gradering
Short, but accommodating.
Doeke T - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige woonstel met 'n besondere uitsig.
Breaker View se terugvoer
Goeidag Doeke, bly julle het dit geniet.
Jevin C - Sep 2020
Algehele gradering
Calm, relaxing, Great break away from City life
Breaker View se terugvoer
Thank you for your review.
Helette S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie geniet en natuurskoon.
Breaker View se terugvoer
Baie dankie.
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het.
Hartlike groete.
Jacques K - Des 2019
Algehele gradering
Ons kuier was so lekker gewees dat ons met 'n swaar gemoed moes terug ry huis toe. Danabaai is rêrig 'n mooi plek en sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.
Breaker View se terugvoer
Hallo Jacques,
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê, en om te weet dat julle dit geniet het.
Baie groete,
Chris en Marlene
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang