Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers 324

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 97

Resensies 427

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Breakers 324
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Malebotsa N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malebotsa N

It was splendid.

Hope next time we can braai even on weekends.

Carin K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carin K

Personeel is baie vriendelik hul verdien hul sterre en dis maar waar dit stop.

Spaarkamer stink, 2 steakmesse, 1 steakmes se punt af, klomp foute met aankoms van kamer gehad, was uitsorteer. Moet dit nie reeds uitsorteer gewees het met ons aankoms nie, word daar nie inspeksie gehou nie? Oord is 4 ster, maar kamer 324 geen 4 ster nie! Badkamer moet jy stortkop gebruik om water in die mini-bad te tap. Een wasmasjien vir die hele oord, buitewerking, met aankoms en nogsteeds buitewerking toe ons uitteken! Breakers sien ons ongelukkig nie weer nie.

Joanna L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna L

Lovely. Good location close to the beach.

The booking in was long and standing in a queue was not the ideal start.

Philip D S V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Philip D S V

Nie waarde vir geld gekry.

Daar was nie braaitang/vurk en die blikoopsnyer het nie gewerk nie. Matras was in swak toestand. Lugversorger het in eenheid op vloer gelek. Asblik baie klein. Yskas het nie behoorlik gewerk nie.

Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Breakers 324, Umhlanga Rocks, Umhulanga, 4219, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA070b15e2ae0c5fa9263af7e2fb5b3626a9452013e5660898180a2f3a0b5009e5aa6e51753c514a8b2d75f3f1a3c2c977bf70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 88 Lagoon drive Breakers 324 4219 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.713401114202 31.092395120171
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang