Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe Inn

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 1 slaapkamer en ’n en suite-badkamer wat slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders bied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die leefarea is oopplan met 'n selfsorgkombuis en sitarea. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n slaapbank vir 2 kinders. Beddegoed word voorsien, maar bring asb. eie handdoeke. Die woonstel het ook braaigeriewe en parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Bring asb. jou eie handdoeke.
Al die nodige inligting is in die boek op die koffietafel.
Neem bure te alle tye in ag. Algemene publieke reëls is van toepassing.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 4

Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R 1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 slaapkamers vir 6 volwassenes en 2 kinders, wat elk 'n en suite-badkamer het met 'n stort. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die leefarea is oopplan met 'n selfsorgkombuis en sitarea. Die eenheid kan net 4 volwassenes akkomodeer. Daar is 'n enkelbed by die koningingrootte-bed in elke kamer en kan dan 2 kinders akkomodeer. Die sitarea het 'n TV met DStv, beddegoed word voorsien, maar bring asb. eie handdoeke. Die woonstel het ook braaigeriewe en parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Bring asb. jou eie handdoeke.
Al die nodige inligting is in die boek op die koffietafel.
Neem bure te alle tye in ag. Algemene publieke reëls is van toepassing.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus La Lande-straat 1658, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3e58760013a450e7f50276d79ffbaf5564fe47b5dea9e3b85c0028556158a9c5808f3409f3a31d1e51e17069c9a82460f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 1658 Jasus La Lande Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10809 18.30392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang