Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe Inn

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Henda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, kalm en baie lekker. Ons het baie heerlik gebly! Die plek is baie oulik en netjies, en Tannie Lettie is een baie goeie gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mereze P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielsvrede. Plekkie is pragtig. Uitsig asemrowend. Tannie, ons gasvrou, is dierbaar en hulpvaardig. Als wat mens benodig is reg daar - weg van die middedorp. Rus en vrede en stilte (behalwe dreun van branders en voëltjies).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

N rustige wegbreek in n skoon, veilige woonstel. Uitstekende plekkie, pragtige uitsig en waarde vir geld. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jason P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Peaceful. It was very relaxing and I wish to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Goeie ligging en rustige buurt. Verblyf was aangenaam en opsigter baie gasvry. Plek is goed geleë en naby aan gewilde restaurante en toeriste-aantreklikhede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Uitsig oor die see is baie kalmerend. Agv die binne-braai, ruik woonstel na rook/vuur, maar dis nie 'n groot probleem nie. Daar is geen veilige parkering, so maak seker dat voertuig 'n alarmstelsel het, indien Breathe Inn as bestemming gebruik word. Sitkamer skep 'n rustige atmosfeer, met sagte banke, waarin jy sommer aan die slaap raak. TV, met DStv kanale is fantasties.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kyle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese uitsigte en rustige woonbuurte. Goeie waarde vir geld. Fantastiese uitsigte en rustige woonbuurte. Goeie waarde vir geld. Baie tegemoetkomend en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie lieflike plek. Baie lekker gekuier. Alles baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Dit was baie rustig en stil. Langs die see met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzette Lochner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus La Lande-straat 1658, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3e58760013a450e7f50276d79ffbaf5564fe47b5dea9e3b85c0028556158a9c5808f3409f3a31d1e51e17069c9a82460f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 1658 Jasus La Lande Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10809 18.30392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang