Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Studio Room 302

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johnathan James R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was vir ons nodig om van gejaag af weg te geniet. Dit was vir ons baie aangenaam om Breede Rivier Lodge te kom bly. Die rustigheid en netheid was baie opmerklik. Die gasvryheid van werknemers was verbasend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Gerieflik. Parkering reg voor die deur. 306 was baie gerieflik. Matrasse was maar bietjie pap en die duvet vol knoppe. Andersins was alles in orde. Parkering reg voor die deur. Balkon was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Stacey/Ryan Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dfb87f464ec87880ec0885f0c614101db8c9a39c75067cbe6a2f4e243632e94033c7ac7e3fb5944fe8d7519c74e012c4b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang