Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breezy Beach

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 6 November 2024. Bespreekbaar tot 20 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santie-straat 19, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 120 R1 484 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breezy Beach bied pragtige see-uitsigte met 'n rustige atmosfeer in Struisbaai. Hierdie selfsorghuis bied die perfekte wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die oopplan-leefarea het 'n slim-TV met Netflix en DStv, asook WiFi.

Die kombuis is met 'n yskas, gasoond en -stoof, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër toegerus. Daar is 'n vuurput en braai-area op die stoep met 'n uitsig oor die baai. Die verblyf het 'n omsetter en beskutte dubbelparkeerplek. Die perseel is omhein en het 'n hek.

Gaste kan die mees suidelike punt van Afrika verken, visvang, perdry, voetslaan en watersporte geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Breezy Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Celeste Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Santie-straat 19, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breezy Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 120
R2 120 R1 484
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 120
R2 120 R1 484
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santie-straat 19, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e1abd6cac505595ac0ae5691488777000d123c5d0cc2a2bebb0165e87311f3d94d6588bb466c58e066e18102e3bf06a91e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 120 nouVanaf R1 484 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 19 Santie Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.805078608324 20.038176267139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang