Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Britskraal Gasteplaas

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Nuwe Wolstoor
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wolstoor is in 'n luukse eenheid wat vir 2 gaste omskep is. Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, lugbraaier en tweeplaatgasstoof toegerus. Die eet-, sitarea en binnebraai is ook deel van die oopplan-area. Die eenheid het 'n wye stoep wat uitkyk oor die veld. Buitebraai moet vooraf gereel word en daar word gebruik gemaak van n weber-braaier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die AGA steenkoolstoof is beskikbaar vir gebruik teen 'n ekstra koste per dag.
Britskraal Gasteplaas het nie 'n TV- of WiFi-toegang nie.
Troeteldiere is welkom met vooraf reÎlings.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie, en eienaars moet hul eie troeteldierbeddens bring.
Let dat daar 'n grondpad is wat na die akkommodasie lei, en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors kan probleme ondervind. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede verander.

Let dat die gastehuis op 'n Karoo-skaapplaas naby die wolstoor en krale geleë is en dat boerdery-aktiwiteite naby plaasvind.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die hoofhuis word as n eenheid verhuur en nie aparte kamers nie,dws die huis word nie onderverdeel aan verskillende huurders nie. Die huis is ruim en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n binnenshuise eetarea. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis het 'n tradisionele AGA-koolstoof wat teen 'n ekstra koste gebruik kan word en is verder met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes en disse kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word en koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien. Daar is 'n etenstafel met 'n uitsig oor die plaas en gaste kan in die sitarea voor die knus kaggel ontspan. Die verblyf het 'n TV en WiFi data kan addisioneel aangekoop word. Die leefarea het stapeldeure wat na die onthaal area lei met n groot pizza-oond en buitebraaier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die AGA steenkoolstoof is beskikbaar vir gebruik teen 'n ekstra koste per dag.
Britskraal Gasteplaas het nie 'n TV- of WiFi-toegang nie.
Troeteldiere is welkom met vooraf reÎlings.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie, en eienaars moet hul eie troeteldierbeddens bring.
Let dat daar 'n grondpad is wat na die akkommodasie lei, en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors kan probleme ondervind. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede verander.

Let dat die gastehuis op 'n Karoo-skaapplaas naby die wolstoor en krale geleë is en dat boerdery-aktiwiteite naby plaasvind.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c7178c93897626bb0448a8400e398d096164e4a591d000d21d1c902595c37ec09404f6b164a6a21526127f5a9c1185169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Nico Barnard Street Britskraal Farm 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.967996158194 23.773670623848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang