Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Britskraal Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies/lieflik. Pragtige ou plaashuis in die mooie Karoo met besonderse mooi dekor. Uitstekende beddegoed en warm kombers vir koue wintersaand. Snoesig! Huis is baie goed toegerus. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lieflik! Dit is 'n pragtige Karoo-bestemming wat baie netjies is. Baie mooi Karoo-huis met besonderse dekor. Die huis is goed toegerus en ons het gewens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loubser
Britskraal Gasteplaas
Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te huisves.

Marina N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Britskraal is uit die boeke! Ons sal vir seker terugkeer na Britskraal. Pragtig en stylvol en prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine S
1 nag
5.0
Nov 2023

Rustigheid in oorvloed. So vreeslik rustig met net die skape en perde vir geselskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Beautiful house, lovely location. Well-organised. We loved it. Gorgeous decoration, amazing house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Rustige tyd met gesin. Uitstekend. Baie mooi ou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Doodstil, rustig en vreedsaam. Lekker gebly, lekker gerus. Die koelsisteem is 'n groot bederf in die Karoo hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chane R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heerlike plaas-kuier! Ons was al voorheen hier en geniet dit elke keer so baie soos die eerste keer. Die huis is pragtig met alles wat mens moontlik kan nodig hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantasties. Omgewing, geriewe is fantasties. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renalda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Lieflike plek! Lieflike plek, saligheid vir jou siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Loubser Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c7178c93897626bb0448a8400e398d096164e4a591d000d21d1c902595c37ec09404f6b164a6a21526127f5a9c1185169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Nico Barnard Street Britskraal Farm 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.967996158194 23.773670623848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang