Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Britskraal Gasteplaas

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Britskraal Gasteplaas is op 'n plaas 13 km vanaf die N12 naby Strydenburg geleë en bied luukse selfsorgverblyf aan 'n groep of gesin van 12 gaste wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is.

Verblyf word in 2 selfsorgeenhede, Hoofhuis(slaap 10) en Nuwe Wolstoor(slaap 2), gebied.

Die hoofhuis is ruim en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n binnenshuise eetarea. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis het 'n tradisionele AGA-koolstoof wat teen 'n ekstra koste gebruik kan word en is verder met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes en disse kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word en koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien.

Daar is 'n etenstafel met 'n uitsig oor die plaas en gaste kan in die sitarea voor die knus kaggel ontspan. Die verblyf het nie 'n TV of WiFi nie en die leefarea het stapeldeure wat na 'n tuin lei.

Die Wolstoor is in 'n luukse eenheid vir 2 gaste omskep. Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, lugbraaier en tweeplaatgasstoof toegerus. Die eet-, sitarea en binnebraai is ook deel van die oopplan-area.

Let daarop dat die gastehuis naby die skure geleë is en dat boerdery-aktiwiteite naby plaasvind.

Gaste sal Merinoskape sien, die plaaslewe ervaar en aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry, perdry, en selfs donkiekarritte kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Magda H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies/lieflik. Pragtige ou plaashuis in die mooie Karoo met besonderse mooi dekor. Uitstekende beddegoed en warm kombers vir koue wintersaand. Snoes...
Sien meer
Jun 2024
Santa R
Saam met vriende
5.0
Lieflik! Dit is 'n pragtige Karoo-bestemming wat baie netjies is. Baie mooi Karoo-huis met besonderse dekor. Die huis is goed toegerus en ons het gewe...
Sien meer
Mrt 2024
Marina N
Gesin met tieners
5.0
Britskraal is uit die boeke! Ons sal vir seker terugkeer na Britskraal. Pragtig en stylvol en prentjiemooi.
Des 2023
Geraldine S
5.0
Rustigheid in oorvloed. So vreeslik rustig met net die skape en perde vir geselskap.
Nov 2023
Stephanie W
Gesin met tieners
5.0
Beautiful house, lovely location. Well-organised. We loved it. Gorgeous decoration, amazing house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Loubser Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
  • Gaste dink Britskraal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c7178c93897626bb0448a8400e398d096164e4a591d000d21d1c902595c37ec09404f6b164a6a21526127f5a9c1185169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Nico Barnard Street Britskraal Farm 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.967996158194 23.773670623848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang