Brookdale House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookdale-laan 7, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brookdale House bied gastehuisverblyf in die tuin-voorstad, Pinelands, wat sentraal geleë is tussen die Noordelike en Suidelike Voorstede van Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en eksklusiewe DStv en WiFi.
Die perseel spog met 'n swembad, gastesitkamer, wasgoeddiens en veilige parkeerplek. Gaste kan aktiwiteite soos swem, bergfietsry, wynproe en fietsry in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Brookdale-laan 7, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Brookdale House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookdale-laan 7, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap