Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brookes Hill Self-catering Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill Suites 77, Lower Brookes Hill-straat, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brookes Hill Self-catering Suite is ’n woonstel in ’n veilige kompleks in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is lekker naby die strand en is slegs 4,2 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Die woonstel het 2 slaapkamers met matvloere en 1 badkamer. Daar is ’n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die leefarea lei na ’n klein, privaat stoep.

Daar is ’n swembad en veilige parkeerplek in die kompleks, en dit is ook naby die Boardwalk Entertainment Casino, die kaai en ander besienswaardighede binne ’n 5 km-radius.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Moises O
Besigheidsreis
5.0
Safe 5 star treatment. Very pleasant, neat, host was excellent, we were looked after like royalty.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Yolanda V
5.0
Exquisite comfort, unparalleled service, highly recommended. From the moment I arrived at the gate, I was treated like royalty. The exp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Steven E F
Gesin met tieners
5.0
Completely satisfied. We had a fantastic stay. Staff was great and really trustworthy. Easy to communicate and any issues were quickly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Brandon C
Besigheidsreis
5.0
Amazing and will stay there again. Very clean with an amazing view and a friendly and helpful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Alida S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gebly. Sal weer kom kuier.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kosalin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Brookes Hill Suites 77, Lower Brookes Hill-straat, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brookes Hill Self-catering Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill Suites 77, Lower Brookes Hill-straat, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZGvJsmTGkGsnpTMc8XWOPBOM96A3WX89pZhTxFafD7JQZudnD5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 77 Brookes Hill Suites Lower Brookes Hill Street, Humewood 6019 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.977981497015 25.650679165736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang