Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brown Jug Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ralph K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great value. Perfect location. Very comfortable bed. Great location and amenities and friendly hosts. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Brown Jug Accommodation
Thank you. It was a pleasure to host you.

Marianne J
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Aangename kuier. Ons verblyf van 3 dae was heerlik. Veral die kaggeltjie en verwarmer wat die koue verdryf het, het ons ekstra tuis laat voel. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend. Indien die geleentheid opduik, sal ons graag weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Definitely waarde vir geld. Baie lekker gebly en omgewing heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Awesome, fantastic views. It was well worth the time, very friendly host, so relaxing and quiet. Just what we needed for a peaceful weekend away. Walking distance to the beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alec G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Heerlik en aangenaam. Baie lekker gebly, gerieflik en baie vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Nice to come back again. To stay near the centre of Hermanus is very pleasant, within walking distance. Nice large swimming pool. The outside area of our room (nr. 1) was quite hot (summer season). Two lovely dogs were on the spot to keep company. Their backup for load shedding functioned perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Spacious, clean and nicely furnished and close to town centre. The accommodation was very comfortable and clean and very spacious. It is within walking distance from the town centre and our host was very friendly and accommodating. I will definitely come back for again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Presies wat ons verwag het. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en het die gemaklike verblyf baie geniet. Alles was in plek en gemaklik. Ons sal definitief weer van die plekkie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflik skoon en rustig. Baie gasvry en naby aan alles. Baie groot en netjies. Gasvry en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik gekuier by Brown Jug! Baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Hy het baie inligting gegee oor die omgewing en 'n paar handige wenke. Hulle het ons opgradeer na 'n groter eenheid met 'n stoffie a.g.v. verwagte koue. Baie dankie vir julle ekstra omgee! Brown Jug is ook geleë in 'n pragtige, sentrale deel van Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce7d8d9fb46ca98cc70846fb6bca865fdace2ada39cc39c57c8bd62f7c2bfd03a53829a393099b09cd947c077b5aa2b1c509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 18 Musson Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.413576991377 19.24358099699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang