Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brown Jug Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Brown Jug Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ralph K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph K

Great value. Perfect location.

Very comfortable bed. Great location and amenities and friendly hosts. Will definitely return.

Brown Jug Accommodation se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to host you.

Brown Jug Accommodation
Marianne J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne J

Aangename kuier.

Ons verblyf van 3 dae was heerlik. Veral die kaggeltjie en verwarmer wat die koue verdryf het, het ons ekstra tuis laat voel. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend. Indien die geleentheid opduik, sal ons graag weer daar wil tuisgaan.

Charmaine M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Definitely waarde vir geld.

Baie lekker gebly en omgewing heerlik stil.

Andolene M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andolene M

Awesome, fantastic views.

It was well worth the time, very friendly host, so relaxing and quiet. Just what we needed for a peaceful weekend away. Walking distance to the beach and restaurants.

Alec G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec G

Heerlik en aangenaam.

Baie lekker gebly, gerieflik en baie vriendelike gasvrou.

Frank V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank V

Nice to come back again.

To stay near the centre of Hermanus is very pleasant, within walking distance. Nice large swimming pool. The outside area of our room (nr. 1) was quite hot (summer season). Two lovely dogs were on the spot to keep company. Their backup for load shedding functioned perfectly.

Michael M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Spacious, clean and nicely furnished and close to town centre.

The accommodation was very comfortable and clean and very spacious. It is within walking distance from the town centre and our host was very friendly and accommodating. I will definitely come back for again.

Albie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie R

Presies wat ons verwag het.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en het die gemaklike verblyf baie geniet. Alles was in plek en gemaklik. Ons sal definitief weer van die plekkie gebruik maak.

Kobus M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Ongelooflik skoon en rustig. Baie gasvry en naby aan alles.

Baie groot en netjies. Gasvry en baie goed geleë.

Annie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Heerlik gekuier by Brown Jug!

Baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Hy het baie inligting gegee oor die omgewing en 'n paar handige wenke. Hulle het ons opgradeer na 'n groter eenheid met 'n stoffie a.g.v. verwagte koue. Baie dankie vir julle ekstra omgee! Brown Jug is ook geleë in 'n pragtige, sentrale deel van Hermanus.

Jean-marie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie K

Incredible value for money. Everything was so neat, beautifully decorated and felt very safe. Very private and close to everything. Incredible stay in Hermanus. Will return.

Absolutely incredible.

Deon B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Lovely room and great hosts.

Lovely room in a very convenient location. Super hosts!

Dirk D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Asemrowend en ongelooflik gemaklik.

Ons was gegroet deur Oom Abel en sy span. Hul plekkie is baie mooi onderhou en hul diens en geselskap is baie vriendelik en opwindend.

Lynette C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Fantastic.

Lovely friendly host. We will recommend this to all our friends.

Franine D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franine D

Friendly reception, neat, clean, tidy, save and secure.

No complaints and highly recommendable. Thanks.

Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Baie rustige, huislike atmosfeer. Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

Akkommodasie goed ingerig en dit was lekker dat beurtkrag omtrent geen invloed gehad het op ons akkommodasie se geriewe nie. Sal dit definitief vir ander kan aanbeveel. Alles verder bevredigend.

Carel B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B

Was perfect for what we needed.

We got more than expected. The Brown Jug was easy to find, close to the center of town yet quiet. Although we spent very little time at the Brown Jug, basically just slept over, it can easily be a spot where you can stay much longer. It's like a home from home - has a pool, braai area, nice lounge, closed circuit wood burning fireplace, lovely showers and was clean, safe and comfortable. For a really good rest, I love a dark quiet room. You don't find that often. If you need light, just leave the stoep light on.

Sonja M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Rustigheid by die see.

Ons het baie lekker gekuier. Die eienares het ons baie vriendelik ontvang en ons dadelik tuis laat voel. Die eenheid was mooi skoon en gerieflik en het aan al ons behoeftes voldoen. Sal vir seker weer van Brown Jug se akkommodasie gebruik maak en sal hulle definitief aanbeveel vir verblyf in Hermanus.

Jean V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Wow.

Lekker gerus in 'n stunning plek. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Gerard S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerard S

Rustige locatie.

Veel ruimte in appartement maar het staat erg vol met spullen die slecht zitten.

Lourens V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Baie nice plek.

Ek sal weer daar gaan bly. Dis lekker naby die dorp. Jy kan sommer stap.

Linda M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

5-ster akkommodasie!

Baie netjies, 5-ster akkommodasie, vriendelike gasheer en gasvrou, baie goeie ligging en stapafstand van dorp en seefront.

Francois T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois T

Nommerpas!

Lieflik en sentraal geleë. Ruim met private patio en braai. Perfekte selfsorgverblyf.

Cheryl K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Wonderful

Friendly staff, superb cleanliness, ideal getaway from the hustle & bustle.

Danie D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D

Die ligging is tops!

Sien die sterre hieronder.

Iveina S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iveina S

Good

A great stay.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce7d8d9fb46ca98cc70846fb6bca865fdace2ada39cc39c57c8bd62f7c2bfd03a53829a393099b09cd947c077b5aa2b1c509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 18 Musson Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.413576991377 19.24358099699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang