Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brown Jug Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brown Jug Accommodation is sentraal in Eastcliff, een van die oudste en gerieflikste voorstede van Hermanus, geleë. Die gastehuis is binne stapafstand vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums kunsgalerye en ook die bekende kranspaadjies wat bekend is vir uitstaande landgebaseerde walviskyk. Abel en Louise, die vriendelike Labrador, Shayna, en die Rodesiese Rifrug, Lua, sien uit daarna om gaste te verwelkom.

Die verblyf bestaan ​​uit 3 eenhede waarvan daar 'n ateljee, 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n tweeslaapkamer-eenheid is. Al die eenhede het kombuisgeriewe en 'n privaat braai-area. Ander geriewe sluit DStv, WiFi, komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Toegang tot die perseel word met 'n afstandbeheer verkry en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak en op die dek ontspan

Nabygeleë besienswaardighede sluit 'n 27-putjie-gholfbaan, kajakuitstappies in Walkerbaai, haaihokduik en walvisvaarte in. Dan is daar die kranspaadjies, die getypoel, Fernkloof-natuurroete of bergfietsroetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ralph K
Saam met lewensmaat
5.0
Great value. Perfect location. Very comfortable bed. Great location and amenities and friendly hosts. Will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marianne J
5.0
Aangename kuier. Ons verblyf van 3 dae was heerlik. Veral die kaggeltjie en verwarmer wat die koue verdryf het, het ons ekstra tuis laat voel. Die gas...
Sien meer
Jul 2024
Charmaine M
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely waarde vir geld. Baie lekker gebly en omgewing heerlik stil.
Mei 2024
Albie R
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons verwag het. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en het die gemaklike verblyf baie geniet. Alles was in plek en gemaklik. O...
Sien meer
Okt 2023
Kobus M
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik skoon en rustig. Baie gasvry en naby aan alles. Baie groot en netjies. Gasvry en baie goed geleë.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brown Jug Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce7d8d9fb46ca98cc70846fb6bca865fdace2ada39cc39c57c8bd62f7c2bfd03a53829a393099b09cd947c077b5aa2b1c509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 18 Musson Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.413576991377 19.24358099699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang