Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Norman D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Will book again. Lovely home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
B's Place
Thanks, Norman. Looking forward to seeing you again. Regards, Brian.

Michael D
1 nag
5.0
Nov 2023

Great spot, central and the host was very helpful. Great spot, nice and central. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
B's Place
Hi Michael. Thank you for your great review. Much appreciated. Regards, Brian

Marlise R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Privaat, skoon, gerieflik, pragtige tuin. Pragtige 'cottage' en gemaklik. Voorstelle is om waarskuwing te gee oor die intense watertekort in PE en besoekers te maan om spaarsinnig te wees. Ek het eers aan die einde van my besoek dit besef, maar geen inligting gekry nie. Warm water is baie warm en my voorstel is om die geyser se temperatuur af te stel om elektrisiteit te bespaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Durieta T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Gemaklike bed, baie skoon kamer en badkamer. Gerieflik, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helmut Wilhelm H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pleasant stay for one night. The stay was perfect, close to the hospital. It was very safe there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
B's Place
Thank you Helmut for your positive review. We will continue to try our best. Regards, Brian

Arno M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfek vir 'n besige tyd in PE. Brian is 'n baie gasvry en baie behulpsaam. Die motor het veilig in 'n motorhuis geslaap en die ligging is baie goed. Jy kan vinnig en maklik by enige plek in PE kom. Ons sal verseker weer as ons in PE is by B's bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

My experience at B's was absoloutley wonderful, very very friendly helpful and spotless. Brian and Lynne are very friendly and helpful - the unit was spotless and comfortable had everything I needed, and was like home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Uitstekende ekstra diens. Brian, dankie vir jou vriendelike ontvangs en al die ekstras wat jy vir ons gedoen het. Ons sien mekaar oor 'n paar weke weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Het vir een nag oorgeslaap. Verblyf is netjies, skoon en veilig. Ideaal vir kort verblyf vir 2 persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Absolutely. Eienaar baie vriedelik. Perfekte naweekwegbreekplekkie. Beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 12, Port Elizabeth-Sentraal, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAknbbBlmbCxxirXowoEkpjHc7XZ5CibOyVFsn6y5QqJV0NPpFog?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 12 Cooper Street Port Elizabeth Central 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.95860688663 25.607293726216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang