Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir B's Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Norman D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman D

Will book again.

Lovely home away from home.

B's Place se terugvoer

Thanks, Norman. Looking forward to seeing you again. Regards, Brian.

B's Place
Michael D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Great spot, central and the host was very helpful.

Great spot, nice and central. Great host.

B's Place se terugvoer

Hi Michael. Thank you for your great review. Much appreciated. Regards, Brian

B's Place
Marlise R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise R

Privaat, skoon, gerieflik, pragtige tuin.

Pragtige 'cottage' en gemaklik. Voorstelle is om waarskuwing te gee oor die intense watertekort in PE en besoekers te maan om spaarsinnig te wees. Ek het eers aan die einde van my besoek dit besef, maar geen inligting gekry nie. Warm water is baie warm en my voorstel is om die geyser se temperatuur af te stel om elektrisiteit te bespaar.

Durieta T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Durieta T

Gemaklike bed, baie skoon kamer en badkamer.

Gerieflik, sal weer gaan.

Helmut Wilhelm H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmut Wilhelm H

Pleasant stay for one night.

The stay was perfect, close to the hospital. It was very safe there.

B's Place se terugvoer

Thank you Helmut for your positive review. We will continue to try our best. Regards, Brian

B's Place
Arno M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

Perfek vir 'n besige tyd in PE.

Brian is 'n baie gasvry en baie behulpsaam. Die motor het veilig in 'n motorhuis geslaap en die ligging is baie goed. Jy kan vinnig en maklik by enige plek in PE kom. Ons sal verseker weer as ons in PE is by B's bly.

Lesley L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley L

My experience at B's was absoloutley wonderful, very very friendly helpful and spotless.

Brian and Lynne are very friendly and helpful - the unit was spotless and comfortable had everything I needed, and was like home from home.

Riana J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J

Uitstekende ekstra diens.

Brian, dankie vir jou vriendelike ontvangs en al die ekstras wat jy vir ons gedoen het. Ons sien mekaar oor 'n paar weke weer.

Lina V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lina V

Het vir een nag oorgeslaap.

Verblyf is netjies, skoon en veilig. Ideaal vir kort verblyf vir 2 persone.

William M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M

Absolutely.

Eienaar baie vriedelik. Perfekte naweekwegbreekplekkie. Beveel dit aan.

Johan T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Practical, safe and enjoyable.

Thanks for a great stay.

Launick F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launick F

It was awesome.

We had a wonderful time.

Jorina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina D

Gerieflik en veilig.

Brian, die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Verblyf was skoon, netjies, privaat en perfek vir 2 mense. Vol DStv en WiFi. Beeryard stapafstand van verblyf met lekker kos en atmosfeer. Veilige parkering vir kar. Regtig waarde vir geld.

B's Place se terugvoer

Hallo Jorina,
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ek waardeer dit baie.
Groete Brian

B's Place
Petro V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Alles wat jy nodig het.

Brain het uit sy pad gegaan om ons te akkomodeer tot laat in die aande. Baie sentraal geleë, maar perseel is baie veilig. Netjies en skoon met alles wat mens sal nodig hê. Gemaklik gebly met 'n jong kind. Sal beslis weer daar bly!

Eddie E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie E

Baie lekker private verblyf. Het dit baie geniet.

Baie dankie Brian vir 'n heerlike kuier en vir jou vriendelikheid. Sal beslis jou plekkie aanbeveel.

Ansie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Dit was 'n baie goeie keuse vir verblyf in PE.

Ons het heerlik by B's Place oornag. Gasheer was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Kamer was baie gemaklik en silwerskoon! Dankie!

Lisa R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa R

Perfekte plek om te bly in PE. Uitstekende geriewe, vriendelike gasheer en goeie ligging.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Ons kamer was groot met twee groot beddens. Daar was 'n yskas, mikrogolf en TV. Die badkamer is baie groot met 'n bad en stort. Alles was silwerskoon. Die ligging is ideaal met lekker restaurante binne loopafstand. Ek kan B's Place vir seker aanbeveel.

B's Place se terugvoer

Baie dankie Lisa. Ek is bly jou man en dogter het hulle besoek geniet.
Brian

B's Place
Lukas K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Goeie waarde vir geld en beslis meer as wat verwag is.

'n Uiters netjiese en silwerskoon eenheid met pragtige dekor en baie mooi tuin met volkome privaatheid en veilige toesluitparkering. Baie dankie, Brian.

B's Place se terugvoer

Baie dankie, Eddie.

Dit was h'n plesier. Hopelik sien ons julle wier!

Groete,
Brian

B's Place
Izak D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D

Clean as a pin. Very nice experience.

Friendly reception. Clean as a pin. Pleasant experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Silwerskoon. Baie lekker ondervinding.

Vriendelike ontvangs. Silwerskoon. Aangename ondervinding.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 12, Port Elizabeth-Sentraal, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAknbbBlmbCxxirXowoEkpjHc7XZ5CibOyVFsn6y5QqJV0NPpFog?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 12 Cooper Street Port Elizabeth Central 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.95860688663 25.607293726216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang