Buffalo Hills Private Game Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Buffalo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Cheryldene E - Sep 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Laverne T - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome, will definitely be back in the warmer months.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Laverne,
Thank you so much for the lovely review. We are happy to hear you enjoyed your stay and we hope that you will return in the future.
Kind Regards
Buffalo Hills
Stephanie H - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect and beyond expectations.
Lees meerBuffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Stephanie,
Thank you so much for your wonderful review, we are so happy to hear you enjoyed your stay with us. Hopefully, by the time you return, we will have trail signs up so the hiking experience should be a lot easier. We are also busy working on a mountain biking trail.
Kind Regards,
Buffalo Hills
Christelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful farmstay in the mist gorgeous surroundings.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Christelle,
Thank you so much for your beautiful review. We loved hosting you and hope to see you again soon.
Kind regards,
Buffalo Hills
Ephraim M - Apr 2024
Algehele gradering
We had a delightful time.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Ephraim,
Thank you so much for your wonderful review and we look forward to seeing you again soon.
Kind Regards
Buffalo Hills
Isabel V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, perfek vir 'n wegbreek!
Lees meerBuffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Isabel,
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons is baie bly om te hoor julle het dit so geniet hier by ons en ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Buffalo Hills
Michal F - Aug 2024
Algehele gradering
Ideale bestemming om Drakensberg-Noord te verken! Baie gasvrye en rustige verblyf.
Wilhemina M - Jun 2024
Algehele gradering
It was peaceful.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Wilhemina,
Thank you so much for your suggestion, we are currently working on some different activity options.
Kind Regards
Buffalo Hills
Anthony L - Des 2023
Algehele gradering
Just brilliant, we will be back.
Herotel Tshwane T - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte plek!
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat julle dit hier by ons geniet het en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Buffalo Hills
Denise D - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome, amazing , private and peaceful.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Denise,
Thank you so much for your stellar review we appreciate it and we are so happy to hear that you enjoyed your stay with us, we hope to see you again soon.
Kind Regards
Buffalo Hills
Maryna K - Apr 2023
Algehele gradering
Dit is 'n rustige atmosfeer en baie mooi daar.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Maryna,
Baie dankie vir jou 5 ster resensie ons wardeur dit op reg. Ons baie bly om te hoor julle het jul tydjie hier by ons geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Buffalo Hills
Elmarie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome venue.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Elmarie,
Thank you so much for your wonderful review, we are so happy to hear you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon.
Kind Regards
Buffalo Hills
Claudette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi plek.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Claudette,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Buffalo Hills
Suzette K - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Suzette,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Buffalo Hills
Karel M - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Karel, baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle jul naweek hier by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien, Vriendelike Groete. Buffalo Hills
Jenny S - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful peaceful location.
Lees meerBuffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Jenny, thank you so much for your amazing review, we appreciate it dearly. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again in the future. Kind Regards. Buffalo Hills
Kirsten P - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful and quiet.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Kirsten, thank you so much for your stellar review. We really appreciate it. We are happy to hear that you had a lovely stay and we hope to see you again in the future. Kind Regards. Buffalo Hills
Tinah S - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and picturesque farm stay.
Lees meerBuffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Dear Tinah,
Thank you for taking the time and effort to submit a rating for the Fishing Cottage. We are delighted that we have met your expectations and will provide your feedback to all the relevant staff.
We would love to host you again soon.
Regards
Buffalo Hills Management
Antonett J - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Verblyf is regtig gemaklik en gerieflik.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Antonett,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Buffalo Hills
Mark P - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome stay, everything was there that we needed. Sandile was fantastic.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Mark,
Thank you so much for your review we really appreciate it and we are so happy to hear that you will be back can not wait to host you again.
Kind Regards
Buffalo Hills
Anita H - Des 2022
Algehele gradering
Lekkerste vakansieplek!
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Anita, baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons baie uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete. Buffalo Hills
Emmie M - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is pragtig.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Emmie,
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons is so bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Buffalo Hills
Jan L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goed toegerus, rustige wildsplaasatmosfeer en vriendelike diens.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Mariska,
Baie dankie vir die 5 ster resensie, ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Juanita E - Jun 2022
Algehele gradering
Warm en vriendelike oornag.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Juanita
Ons so so bly julle het die aandjie hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike Groete
Buffalo Hills
Nadine M - Jun 2022
Algehele gradering
Stunning.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Nadine,
Thank you so much for the fantastic review. We are so happy that you got to see the Vultures and to hear that you enjoyed your stay, we look forward to hosting you again in the future.
Kind Regards
Buffalo Hills
Nico V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was werklik 'n belewenis weg van die stad se geraas.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Nico,
Baie dankie vir julle fantastiese resensie ons wardeur dit opreg, ons sien uitdaarna om julle weer te sien op julle volgende wegbreek van die stad.
Groete,
Buffalo Hills
Dané C - Mei 2022
Algehele gradering
Die plaas waarop die kothuis is, is beeldskoon. Ons het lekker gebly en sal enige tyd weer terug gaan. Dankie vir 'n lekker naweek.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hallo Dane,
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete,
Buffalo Hills
David N - Jan 2022
Algehele gradering
Brilliant location, great accommodation, wonderful hosts and superb housekeeper.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Thank you for your lovely review David! It was an absolute pleasure to meet yourself, Barbara and your grandsons. So pleased you enjoyed your stay and hope to see you all soon again!
Kind regards
Gary and Lulu
Annerie F - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag op pad Suidkus toe.
Lees meerBuffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Annerie,
Baie dankie vir die pratige resensie, ons wardeer dit opreg en is baie bly om te hoor dat julle jul kuier hier by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Buffalo Hills
Marlene A - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon met elke dag iets nuuts om te doen.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoering Marlene! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Melody B - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful setting, interesting historical buildings, spacious, clean and neat.
Lees meerBuffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Melody, thank you for your star review. Unfortunately we had 160mm of rain the week before your stay, which had a severe impact on the condition of the road. Normally the road is quite accessible for a light motor vehicle as we do our utmost best to maintain the road to give our guests easy hassle free access to the reserve. Kind Regards
Megan S - Des 2022
Algehele gradering
Saam met familie 'n bietjie weggekom.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Megan,
Baie dankie vir jou resensie, ons is baie jammer dat die reen en vliee julle wegbreuk 'n bietjie bederf het, maar ons sal definitief aan die probleme wat jy genoem het werk. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Buffalo Hills
Hein V - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige kalm atmosfeer.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi Hein, baie dankie vir die wonderlike resensie, ons is baie bly om te hoor dat julle, jul kuier by ons geniet het en ons hoop om julle weer in te toekoms te verwelkom. Groete
John B - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing, tranquil.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Hi John,
Thank you for your stellar review, we are happy to hear that you enjoyed your time with us and we look forward to seeing you again.
Kind Regards,
Buffalo Hills
Thelma B - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome, beautiful views and accommodation.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
So pleased you had an enjoyable stay and sorry not to have met you. Thank you for your lovely review and wish you all the best. Gary and Lulu.
David L - Aug 2021
Algehele gradering
Beste plek nog.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en mooi terugvoering David. Hoop om julle gou weer te sien. Geniet die lang naweek wat voorle. Groete, Shaun
Gert S - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende slaapeenhede, privaat met asemrowende uitsig. Goed toegeruste kuierplek.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Baie dankie Gert vir julle ondersteuning en wonderlike terugvoering. Groete vir almal en bly veilig.
Hannetjie B - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige pragtige natuurskoon - heerlike omgewing.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoering van ons lodge en natuurskoon Hannetjie. Dit was ons plesier om dit te kon deel met julle, groete Gary en Lulu.
Mahomed A - Nov 2021
Algehele gradering
We had a fabulous stay. Will definitely recommend to others. Harrismith was about 20 km away from tarred road, there was a Checkers and Spar also restaurants there.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Pleased you enjoyed your stay and thank you for your review. Will certainly look into any shortcomings!
Gary and Lulu
Anri R - Des 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het, puik diens, pragtige plek, asemrowende natuur.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Ons sien daarna uit Anri!
Julle is baie welkom!
Groete
Gary en Lulu
Mia G - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig, rustig, wonderlik!
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Baie dankie Mia Vir julle mooi terugvoering! Ons waardeer dit opreg! Hoop julle sal gou weer kom kuier.
Gary en Lulu
Tracy M - Jan 2019
Algehele gradering
Peace & tranquillity.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Dear Tracy,
Thank you for your review, we are so pleased to see that you have enjoyed your stay and we look forward to hosting you again in the future.We have also noted your comment about the 4x4 being required and will advise all future enquiries thereof.
Best Regards,
Gavin
Hannes F - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek, perfekte ligging.
Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer
Thank you for positive review. Will certainly try improve the 4* to be 5*. Pleased you enjoyed your stay!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beauchef-plaas Nommer 541, Buffalo Hills Private Game Reserve, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang