Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 47 resensies vir Buffalo Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Corneel K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneel K

Rustig en ontspan.

Heerlike, rustige stop waar mens kan rus en vars wees vir volgende dag se reis verder.

Igna D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Baie gemaklike verblyf in ontspanne atmosfeer.

Luukse kamer gehad wat ook sy eie tuintjie het. Baie vriendelike ontvangs vanaf personeel. Ongelooflike ruim kamer en badkamer. Alles netjies en skoon. Sal beslis weer kom kuier.

Johan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Perfek vir reis oornag.

Baie goeie waarde vir geld. Kamers is skoon. Kos is baie lekker. Veilige parkering. Baie tevrede.

Sake V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sake V

Pleasant.

A bit of maintenance that needs to be done, but overall a pleasant experience.

Daleen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Baie gerieflik en pragtig!

Dankie vir die vriendelike personeel! Sommer baie tuis gevoel!

Sue C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C

Puik diens, skoon kamers, en uitmuntende kos.

Ons was verras met die vriendelikste ontvangs, heerlike restaurant en kroeg, laataand diens en rustige atmosfeer, ek gaan gou weer soontoe.

Adele V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Baie tevrede.

Baie mooi ontvang en baie tevrede, daar was 'n beter kamer gegee as wat hierdie foto van die eenheid was. Baie dankie vir die verblyf.

Jacques S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Kos baie lekker. Gasvrye staff.

Geskikte ligging vir oornag na Mosambiek.

Louis L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Besigheid reis.

Goeie en netjiese oornagfasiliteit vir ’n reisiger.

Michael S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Facilities were great, staff gave good customer service.

Prices to hire out the boma for a braai was too high, no ice at the hotel, we chose not to eat at the hotel at all. Would rather look at other places to stay.

Sakkie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie S

Baie lekker naweek gewees.

Ons het net van verblyf gebruik gemaak om na Kruger Park in te gaan. Ons kamers mooi skoon maar die TV kanale glad nie gewerk.

Graham D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Graham D

Het hier geslaap omdat niks anders beskikbaar was nie.

My dogter was in 'n kamer nuut uitgeverf waarvan die verfreuk oorweldigend was en ook geen diefwering nie. Daar was 'n partytjie tot 3 uur in die more en geen poging is aangewend om hulle stil te maak nie. Ontvangsdame was baie goed en het ons verblyf gered as gevolg van goeie diens.

Natasha V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha V

Not good.

We arrived and had to wait 45 min, after finishing a hard days work, because their systems was offline and did not book us after we received confirmation and paid fully the day before. After the website assisted us by phoning them they gave us the last room available which had 3 small beds for three adults. As I sat down on the one bed it broke. They did come and fix it. The aircon was not working and I was awaken at 2 in the morning by an aircon spitting iceblocks at me. The food was not good at all. We paid over R150 for two microwave pizzas with cheddar on.

Pierre L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre L

Not worth the money, very disappointed with the facilities and the condition of the rooms.

See stars.

Aileen C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C

Lafenis in 'n koel, skoon kamer

Ons was vriendelik ontvang en het 'n beter kamer gekry as waarvoor ons bespreek het. Die kamer was ruim, skoon en koel. My gesin kon ook 'n ete bestel en ons hoef nie die hitte trotseer het nie.

James O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James O

Great staff. Great bar. Lovely atmosphere.

Lovely place. Staff work very hard to keep the standards up.

Marthie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V

Baie lekker gebly

Buffalo Hotel se personeel was super vriendelik, baie behulpsaam en baie effektief. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar tuis gaan

Johannes H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H

Karaktervolle verblyf.

Vriendelike atmosfeer en interaksie met die staf asook die vele 'locals' wat die Buffalo bar besoek . Netjiese en goedversorgde tuine.

Peet H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet H

Pragtige plek! Ons het dit baie daar geniet.

Ons kan dit aanbeveel. Ons het een aand oorgeslaap op pad wildtuin toe en alles was netjies en die diens uitstekend!

Frank D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frank D

Overnight from Kruger to Pretoria.

Well situated between Malelane and Komatipoort.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oornag vanaf Kruger na Pretoria.

Goed tussen Malelane en Komatipoort geleë.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alta S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alta S

Raserig en geen generator tydens loadshedding.

Dit was baie raserig albei aande het ons paar keer wakker geword van raas. Die generators het nie gewerk tydens loadshedding nie, ons moes in die donker klaarmaak vir ons reis na Mosambiek, kon nie eers stort nie. Die wag het ons meegedeel die kantore is gesluit hy kan nie die generator start nie. Die bestuurder se selfoon was afgeskakel. Ons sal nooit weer daar bespreek nie.

Alida V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alida V

Lyk glad nie soos geadverteer nie.

Sal nie weer van Buffalo Hotel gebruik maak nie. Die restaurant is uiters swak, gereelde kliënte kry voorkeer, kos is onsmaaklik en koud teen die tyd wat jy dit ontvang. Toilet, ligte en TV het nie gewerk in ons kinders se kamer nie. Gerrie by ontvangs is dit enigste rede hoekom die resensie nie swakker lyk nie.

Gidius N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gidius N

My eerste keuse sonder twyfel!

Dis nou waar mens soos familie en ou vriende voel van jou eerste dag af! Beste plek om te bly sonder twyfel! Sal vir seker weer besoek, ek en die bar se buffel het nog 'n date aan as ek weer daar kom! My eerste keuse oor en oor sonder twyfel!

Mj V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj V

Vriendelike eienaars en personeel, veilige en skoon verblyf, heerlike swembad en restaurant.

Ontvangspersoneel het ons dadelik tuis laat voel. Hulle het aan ons behoeftes voldoen en was deurentyd vriendelik en behulpsaam. Restaurantpersoneel het heerlike kos voorgesit en eienaars is baie vriendelike mense.

Buffalo Hotel se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons poog om ons gaste ten alle tye te akkommodeer met die beste moontlike diens.

Groete

Buffalo Hotel
Caroline B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B

Vriendelike staff en behulpsaam.

Ons het net 1 aand oorgeslaap maar was verwelkom met ope arms. Die kamer was skoon en netjies en geriewe was goed. Die restaurant maak baie lekker kos en is redelik bekostigbaar.

Buffalo Hotel se terugvoer

Goeie More,
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons probeer ons gaste altyd laat welkom voel.
Hoop om julle weer te sien.
Baie Dankie

Buffalo Hotel
Stephen Z - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen Z

Fantasties.

Absoluut 'n plesier gewees om hier in te boek. Gasvrye mense wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel. Baie dankie aan bestuur en personeel veral Annalize en Flip. Sal beslis hotel aanbeveel en sal weer besoek.

Charel B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charel B

Vriendelik en behulpsaam.

Gasvry en behulpsaam. Ons mense.

Hennie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Skoon, netjiese, veilige verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Dit was 'n ruim kamer met alle geriewe in werkende toestand en baie skoon. Ons het lekker geëet in die restaurant. Oor die algemeen 'n lekker ervaring.

Charles J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J

Goeie waarde vir geld, baie netjies.

Die kamers is wonderlik. Lekker groot en skoon. Die probleem is die kliëntediens en kos. Ons het nie eers teelepels gehad in die kamer om koffie te maak nie. Die ontvangs was nors toe ons gearriveer het. Kos is regtig nie lekker nie en mens wag baie lank vir jou bord kos. Sal beslis weer gaan oor die kamers en ligging, maar sal eie lepels en kos moet vat.

Theunis M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis M

Baie vriendelik en hulpvaardig ─ baie dankie.

Baie tevrede met diens en ontvangs.

Jurie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie M

Het dit baie geniet. Dit maak die Wildtuin 'n plesier

Kan die hotel definitief aanbeveel vir resigers na Mosambiek en die Wildtuin, het dit geniet, netjiese kamers en skoon.

Anette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anette V

Bad experience.

This was bad as the first impression was not good at the entrance, work half done and left as is. The room was fine but the area around the rooms and the swimming pool was very unneat and even though they were busy with renovations, there was still a matter of tidiness that could be kept when guests are present. The reception desk was mostly empty and nobody to help and the staff was very unprofessional. We had to ask for the gate to be opened to go out and this was a disaster as we had to sit and wait for 15 minutes or more on times.

Buffalo Hotel se terugvoer

I would like to apologise for your bad experience.
We always try to give the best possible service and will make sure that nobody has a bad experience due to renovations or otherwise.

Buffalo Hotel
Gary B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gary B

Ons ervaring was baie teleurstellend.

Na 'n lang dag wou ons net 'n rukkie gaan le net voor 3 uur die middag. Skaars 10 minute later het iemand 'n sleutel in die deur probeer forseer en toe hard en duidelik aan die deur begin ruk en pluk. Toe ek my rigting vind toe maak ek die deur oop om 'n skoonmaker met haar manlike metgesel te vind wat vir my vertel hulle is: "room service just coming to check". Dit nadat ek die kamer vanaf 2 uur mag besit, en hulle het 'n sleutel. Watter veiligheid word aangebied? Met terugkoms die aand moes ons die eienaar of bestuurder bel om die hek oop te maak, geen sekuriteit aan diens. Agtererf is vol rommel en onnet. Net een koffiebeker vir 2 mense. Bestuur het wel om verskoning gevra, maar dit was egter te laat.

Cornel M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Beste ooit, gasvry, beleefd, spysenering die beste.

Sal vir enige persoon aanraai om die plek te besoek.

Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was baie rustig, personeel baie tegemoetkomend en vriendelik. Baie goed geleë, naby alle besienswaardighede.

Ons verblyf was baie aangenaam, verrassend om op só 'n dorpie die netjiese en mooi verblyf te kry. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Alles was baie netjies en 'n baie rustige stil omgewing. Ideaal om lekker uit te rus en tog nog alle besienswaardighede in nabye omgewing te besoek.

Angel S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel S

Best customer service and value for money.

The staff were friendly and helpful, room was nice and clean. I will definitely recommend Buffalo Hotel to a friend.

Koos V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Baie rustig en vriendelike mense.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kos was baie goed. Twee klein probleempies: Die matras was aaklig en het die slaap maar sleg beïnvloed. Daar is 'n kantgordyn voor die glasdeur wat toegang tot die kamer gee, sommige aande het mense reg voor die deur sit en kuier en kon alles sien wat in die kamer aangaan. Dit was baie ongemaklik vir my en my vrou.

Buffalo Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Koos. Ons waardeer positiewe kritiek en gaan definitief werk aan dit wat julle pla.

Groete,
Buffalo Hotel

Buffalo Hotel
Victor M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor M

It was a peaceful environment.

The hotel is nice and peaceful.

Dewald L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald L

Ons is teleurgesteld.

By aankoms is die kamer nie voorberei nie en was vuil en vol stof. Dis 'n selfsorg-eenheid met net vier koffie bekers en geen ander eetgerei nie. Nie eens borde nie. Die stortdeur is net aan een kant deur 'n stukkende stortgordyn vervang en ander helfte oop gelaat. Die TV is te klein en kan net sowel uitgelaat word. Die fotos op die webblad is baie misleidend en dit weerspieël nie die ware karakter van ons kamer en die hotel nie.

Buffalo Hotel se terugvoer

Ek vra verskoning vir die slegte ondervinding.
Buffalo hotel het geen selfsorgeenhede nie; ek is nie seker waar die misverstand ingekom het nie, jammer daaroor.
Meeste van die kamers is oorgedoen, dus geen meer stortgordyne nie.
Kamers in die hotel is verskillend en gaan dus nie noodwendig lyk soos die spesifieke kamers op die webtuiste nie.

Buffalo Hotel
Anthea V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea V

Die atmosfeer is rustig, dog is alles tot jou beskikking wat jy nodig het. Baie vriendelike personeel!

Die kamer was baie gerieflik en gesellig. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig, dit laat mens baie tuis voel. Al voorstel wat ek sal maak is 'n klein yskassie in die kamers, aangesien mens dit nodig kry as jy vir 'n paar dae daar bly.

Bea C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea C

Gemengde gevoelens. Puik akkommodasie, maar bestuur en kliëntediens nie na wense nie.

Die Buffalo Hotel is 'n pragtige plek met ongelooflike geskiedenis en potensiaal. Ons het twee keer in een week daar gebly a.g.v die kamers wat baie netjies is. Met ons aankoms op 1 Desember was daar niemand by ontvangs nie, dieselfde het gebeur op 9 Desember. Daar is vir ons gesê, op navraag, dat ontbyt 6 uur soggens is. Toe ons die tweede om 6 uur by die ontbytarea opdaag, was daar niemand nie. Die tafels was vuil na die vorige aand en daar was geen keuse van ontbyt nie (alhoewel dit basies R120 per persoon beloop het), ons het lank gewag vir koffie en ontbyt en het einde ten laaste self koffie geskink. Ons wou 6:15 tot 6:30 vertrek, maar het eers om omtrent 7:15 die ontbytarea verlaat. Met ons verblyf die 9de het ons, a.g.v die vorige ondervinding, besluit om nie ontbyt te neem nie. Met ons aankoms wou ons egter aandete bestel, maar daar was 'n "verjaarsdagpartytjie vir die baas" gereël en net een tafel oop met luide musiek wat uitblêr. Ons is toe verskuif na die restaurant (wat ons nie eers geweet het bestaan nie) en dit was baie rustiger daar. Met die inboek in ons kamer, was die ontvangspersoneel nie op pos nie, 'n persoon het ons bygestaan en kon nie die kamer se elektroniese beheertoestelle kry nie, waarna hy in ander kamers se hokkies gesoek het vir beheertoestelle. Ongelukkig was die lugreëlaar se beheertoestel se batterye pap en moes ons terug ontvangs toe om dit te gaan ruil. Weereens was daar niemand by die ontvangstoonbank nie en ons moes soek na iemand om te help. Na 'n rit van sowat 12 uur vanaf Mosambiek, wou ons net slaap om die tweede been van ons reis terug huistoe aan te pak. Die verjaarsdagpartytjie het egter beteken dat ons slaap onderbreek is deur luide musiek wat kort-kort uitbasuin is. Die hotel is 'n pragtige plek, as die kliëntediens en diensareas verbeter word sal die hotel 'n diamant wees vir reisigers na en van Mosambiek aangesien dit so naby aan die grenspos is. Ongelukkig kan ek hulle nie aanbeveel vir moeë reisigers wat stilte en slaap nodig het nie.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ruan B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan B

Aanvaarbaar maar kan beter wees.

Die kamers is mooi maar die res van die hotel kan beter na gekyk word en afgewerk word. Die ontbyt wat ingesluit is, is nie baie goed nie en daar is min in die Hectorspruit omgewing. Ons moes elke dag Malelane toe ry. Die diens is wel vriendelik en behulpsaam.

Shiela N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiela N

Lovely, amazing are real place to take yourself out!

Yes. We as a family really enjoy our stay at the Buffalo hotel, the service was amazing. We would really recommend others to visit the place!

Keleigh C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keleigh C

Everything was fantastic and we have already told many people about Buffalo Hotel.

Neat and tidy, clean and staff were outstanding. Thank you for a wonderful overnight stay. The staff were very friendly and the service was outstanding. A big thanks to Stiaan for making us feel so welcome. Food was fantastic. Will definitely recommend Buffalo Hotel and will come again.

Johan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Lekker.

Goeie plek as jy die Kruger Nasionale Park wil besoek vir net een of twee dae.

Harry S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry S

Kamer en diens was baie goed.

Sien asb. die sterre.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R800
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eerste- en Torchwood-straat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88000747dce5998a77cbf8deee94d9fd876675064b77bdda44421e840af5c86c5a72d51020e80aa7c40a7e7e8fea9081294c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 47 5 1 4 Corner First & Torchwood Street Hectorspruit 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.438229 31.677589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang