Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Corneel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en ontspan. Heerlike, rustige stop waar mens kan rus en vars wees vir volgende dag se reis verder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag
4.8
Sep 2023

Baie gemaklike verblyf in ontspanne atmosfeer. Luukse kamer gehad wat ook sy eie tuintjie het. Baie vriendelike ontvangs vanaf personeel. Ongelooflike ruim kamer en badkamer. Alles netjies en skoon. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Perfek vir reis oornag. Baie goeie waarde vir geld. Kamers is skoon. Kos is baie lekker. Veilige parkering. Baie tevrede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jun 2024

Pleasant. A bit of maintenance that needs to be done, but overall a pleasant experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Daleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik en pragtig! Dankie vir die vriendelike personeel! Sommer baie tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Puik diens, skoon kamers, en uitmuntende kos. Ons was verras met die vriendelikste ontvangs, heerlike restaurant en kroeg, laataand diens en rustige atmosfeer, ek gaan gou weer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Baie tevrede. Baie mooi ontvang en baie tevrede, daar was 'n beter kamer gegee as wat hierdie foto van die eenheid was. Baie dankie vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Kos baie lekker. Gasvrye staff. Geskikte ligging vir oornag na Mosambiek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis L
1 nag
4.0
Nov 2021

Besigheid reis. Goeie en netjiese oornagfasiliteit vir ’n reisiger.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael S
Kort verblyf
4.0
Okt 2021

Facilities were great, staff gave good customer service. Prices to hire out the boma for a braai was too high, no ice at the hotel, we chose not to eat at the hotel at all. Would rather look at other places to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R800
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eerste- en Torchwood-straat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88000747dce5998a77cbf8deee94d9fd876675064b77bdda44421e840af5c86c5a72d51020e80aa7c40a7e7e8fea9081294c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 47 5 1 4 Corner First & Torchwood Street Hectorspruit 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.438229 31.677589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang