Buffelsbaai Woonstel 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Hannetjie L - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam, met twee eetplekke (een op die strand in 'n houer!).
Laetitia W - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike, ruim en netjiese verblyf, reg op die strand en by die restaurant.
Deborah P - Mrt 2024
Algehele gradering
Son, see en safier!
Neels R - Feb 2024
Algehele gradering
Geen negatiewe kommentaar. Alles is net reg vir 'n heerlike "relaxing" vakansie.
Kobie T - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik gewees.
Tina K - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met netjiese kombuisgereedskap en toebehore.
Thea K - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful beach stay.
Lees meerBuffelsbaai Woonstel 1 se terugvoer
Goeie dag Thea
Ek waardeer die terugvoering opreg. Ek het die saak uitgeklaar met die kafee se bestuurder. Die parkeerarea is uitsluitlik vir woonstel 1 se gebruik.
Groete,
Elma Whiley
Dewaldt V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Sanet B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. En kan dit aanbeveel.
Buffelsbaai Woonstel 1 se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Sanet. Ons ontvang julle graag weer as ons gaste in Buffelsbaai.
Groete, Elma
Stadler K - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese kus vakansieplek; gerieflike woonstel wat baie goed geleë is.
Lucille H - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely location, stunning view and well-equipped flat.
Buffelsbaai Woonstel 1 se terugvoer
It was a pleasure having you as our guests. You are welcome to visit us again.
Willem F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Goed toegerus en 'n gerieflike woonstel.
Matilda P - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gestap, naby Knysna en Sedgefield en kan die hele tuinroete hiervandaan besoek.
Buffelsbaai Woonstel 1 se terugvoer
Hallo Matilda
Ek is bly julle het lekker gekuier. Sien uit daarna om julle weer as ons gaste te ontvang.
Groete,
Elma Whiley
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walker-rylaan 188, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang