Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsbaai Woonstel 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Buffelsbaai Woonstel 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannetjie L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie L

Dit was aangenaam, met twee eetplekke (een op die strand in 'n houer!).

Ruim, met die gerief van 'n gasstoof ekstra, saam met die elektriese toebehore. 'n Vol DSTV-pakket, wat onmiddellik vir ons opgevolg is toe die opvangs 'n probleem was. Die uitsig op die strand was lekker, en die parkeerterrein onder ons woonstel het nie gepla nie - dit was weliswaar nie hoogseisoen nie. 'n Baie veilige strand, waarskynlik ideaal vir gesinne met kleiner kinders.

Laetitia W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Gerieflike, ruim en netjiese verblyf, reg op die strand en by die restaurant.

Ons (ek, my dogter en skoonseun) het heerlik gekuier! Die stoep het 'n mooi uitsig op die baai en dit is baie beskermd teen wind en weer. Lekker ruim woonstel en so gerieflik naby die restaurant. Parkering onder skadunet en baie veilig al is dit langs die straat. Baie dankie.

Deborah P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah P

Son, see en safier!

Heerlik! Die ligging van die woonstel (op die seefront) is werklik fantasties! Verder is die woonstel baie gerieflik en toegerus met alles wat mens nodig mag hê.

Neels R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Geen negatiewe kommentaar. Alles is net reg vir 'n heerlike "relaxing" vakansie.

Fantasties! Toe ek vir Elma Wiley vertel dat my vrou binnenshuis met 'n "chariot" loop, het sy uit haar pad gegaan om ons vakansie so gerieflik te maak. Beste vakansie ooit op die Tuinroete. Baie dankie.

Kobie T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie T

Wonderlik gewees.

Ons het baie lekker gebly. Vir ons was die uitsig 100% voldoende. Ons het werklikwaar die tyd geniet. Ons was deel van alles maar steeds uiters privaat. Dit is waarna ons in 'n wegbreekplek soek. Ons sal sonder twyfel weer daarvan gebruik maak.

Tina K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K

Gerieflike verblyf met netjiese kombuisgereedskap en toebehore.

Dit was 'n heerlike ontspanningsverblyf met die geluid van die branders in ons ore.

Thea K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea K

Wonderful beach stay.

The apartment is neat, clean, well-equipped and has wonderful views from the balcony. Elna was very welcoming and communicated all the necessary details for check-in well. We were 4 adults and were very comfortable during our stay. The only minor issues that we experienced were that the store owners parked in our bay and they left the store fan on overnight (right under room 2) which was quite noisey. Both issues were however easily resolved after chatting with them about it. We definitely hope to spend another holiday there.

Buffelsbaai Woonstel 1 se terugvoer

Goeie dag Thea
Ek waardeer die terugvoering opreg. Ek het die saak uitgeklaar met die kafee se bestuurder. Die parkeerarea is uitsluitlik vir woonstel 1 se gebruik.
Groete,
Elma Whiley

Buffelsbaai Woonstel 1
Dewaldt V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt V

Rustig en lekker.

Nie 'n man van baie woorde nie, jammer genoeg. Alles was lekker, goed gereël en gepas vir 'n fantastiese familie vakansie.

Sanet B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Dit was baie lekker. En kan dit aanbeveel.

Skoon, hier kan jy lekker rus. Diens was uitstekend. Baie dankie. Dit is lekker om hier te kom asemskep. Alles is net die beste. Lekker see vakansie, stap, braaiveis en elke oomblik geniet.

Buffelsbaai Woonstel 1 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Sanet. Ons ontvang julle graag weer as ons gaste in Buffelsbaai.
Groete, Elma

Buffelsbaai Woonstel 1
Stadler K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stadler K

Fantastiese kus vakansieplek; gerieflike woonstel wat baie goed geleë is.

Buffelsbaai is ons gunsteling wegbreekplek. Die woonstelle is 'n sinvolle opsie vir 2 tot 4 persone om daar te gaan kuier.

Lucille H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille H

Lovely location, stunning view and well-equipped flat.

We had a lovely holiday.

Buffelsbaai Woonstel 1 se terugvoer

It was a pleasure having you as our guests. You are welcome to visit us again.

Buffelsbaai Woonstel 1
Willem F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem F

Baie goeie ligging. Goed toegerus en 'n gerieflike woonstel.

Die woonstel kan doen met 'n bietjie TLC.

Matilda P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda P

Heerlik gekuier en gestap, naby Knysna en Sedgefield en kan die hele tuinroete hiervandaan besoek.

Dit was heerlik om so naby aan die see te bly. Dit is 'n pragtige omgewing wat ek hoog aanbeveel.

Buffelsbaai Woonstel 1 se terugvoer

Hallo Matilda

Ek is bly julle het lekker gekuier. Sien uit daarna om julle weer as ons gaste te ontvang.

Groete,
Elma Whiley

Buffelsbaai Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walker-rylaan 188, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac43e1a39b2b4781be4e2396d251837c45566bd24a1895d29f1d8da248e6cda19d82e057ab0ce08a093a929838581d6427a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 188 Walker Drive Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.086578162706 22.973856003284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang