Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelshoek Tented Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anthony F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Amazing venue - just what we were looking for. Only minor critique - better maps to access the camp, to avoid bad roads on the approach to reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margot M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Great place to do game drives and eat well! We had 2 lovely days at Buffelshoek with great game drives, experiences and great food (thanks Kenneth!). Also a great place for children (ours won't forget it !).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2018

Buffelshoek Tented Camp kan jy die stad se gewoel en werskaf agterlaat terwyl die natuur wat jou omhels. Buffelshoek Tented Camp is vir seker ‘n plek waarheen ek sal terugkeer. Die kamp wat uitkyk oor 'n watergat is elke dag deur olifante en ander wild besoek wat groot opwinding verseker. Die kos was uitstekend met kreatiewe bosopsies. Die hoogtepunt is verseker die wildsritte saam met Louis wat sy uiterste bes doen om gaste die beste wildkyk geleenthede te gee om die beste foto's te kan neem. Hoop om julle gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2018

Ongelooflike ervaring naby aan die natuur. Baie dankie aan die span by Buffelshoek. Ons het 'n onvergeetlike 4 dae by julle geniet. Altyd vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik geëet, gekuier en ongelooflike wild en interaksies gesien. Basiese heerlike geurige kos en basiese gerieflike akkommodasie in die natuur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 8 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffelshoek Camp-weg, Manyeleti Wildreservaat, 1360, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANqaAl05QDR9V1vUhYdhrXcU2sBc0W2mComPVRuB1I78DHqsVxp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Buffelshoek Camp Road Manyeleti Game Reserve 1360 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -24.660183333333 31.555866666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang