Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n werkende plaas geleë is wat granate, wingerde en unieke boetiekwyne produseer sowat 20 km vanaf Robertson. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, toevlugsoorde of groepe wat wil wegbreek van die gewoel van die stadslewe, en kom rus en ontspan in die Natuur.

Dié sonkrag-aangedrewe kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyt-eiland met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel.

Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite en braaigeriewe. Dit sluit ook 'n privaat plonspoel en parkeerplek op die perseel in. Daar is beperkte mobiele ontvangs in die kloof maar beskikbaar op die plaas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA219c47820a41de5f7b7b77f18256eff5619c25e575d60ef348fed290c9294cbd1d42b7d886e969dbfab001609744b2a2bc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.71465841805 19.769521457671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang