Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n werkende plaas wat granate, wingerd en boetiekwyne produseer ongeveer 24 km vanaf Robertson. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of groepe.
Hierdie eenheid het sonkrag en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel.
Dit eenheid lei na die stoep met sitplek en braaigeriewe. Daar is 'n privaat plonspoel en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Wynkelder
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 98
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang