4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 922 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Bundu bied verblyf in 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark op die oewer van die Krokodilrivier en het slaapplek vir 4 gaste.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n buitestort. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, 'n lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Langs die leefarea is daar 'n onderdakstoep met meubels en 'n Jacuzzi. Die Jacuzzi en die lugversorging maak van koopkrag gebruik en gaste is vir die elektrisiteitsverbruik verantwoordelik. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die privaat plonspoel geniet, by die ingeboude braai en vuurput in die boma kuier, en na die wildgeluide in die nag luister.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 52
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 922 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Bundu het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
922 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang