Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundu

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Anton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was great. Will go again ASAP. Eienaar was baie vriendelik, akkommoderend en behulpsaam. Absoluut geen probleme. (Bure het net so bietjie hard geraas met musiek in die aande as mens na naggeluide wil luister).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersius V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Calm and relaxing. Always such a pleasure to be amongst the animals!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Superb accommodation. Superb value for money. Accommodation is clean and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gekuier by Bundu, ons het ons klomp verskillende diere baie geniet. Die huis was baie skoon en netjies, het alles in wat mens nodig het. Die jacuzzi was 'n lekker warm wenner. Baie dankie, vir al jou hulp en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Renette
Bundu
Thank you, Anel. We welcome you back anytime.

Thersius V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

We felt totally relaxed, calm & rested when we left. We thoroughly enjoyed all the animals!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Baie lekker, skoon, netjies, gemaklik en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie lekker. Alles was soos op die foto's. Ons het dit baie geniet. Dink nie dis pensioenaris-vriendelik nie, a.g.v kamers wat bo is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Louis A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Netjies, privaat en goed toegerus. Ons het 'n fantastiese paar aande gehad. Bundu is teen die bos geleë en dit is wonderlik om die wildlewe te ervaar so van naby af. Baie netjies, goed toegerus en privaat. Fantastiese diens en hulp van die eienaar. Dankie Renette, sal vir seker weer kom inbook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renette
Bundu
Dear Louis Thank you very much for your positive review. It is nice to hear that you felt mostly comfortable during your stay with us. We gladly accept your praise and also your criticism and will do our best to maintain and improve the high standard in the future. We hope to welcome you back to our guest house soon. Regards Renette

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Appelblaarstraat 922, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8bf640058f454db5e5ade2028df5a268093172b60ee597dcd38b8309f6e36f6198c04edc0fe9295d8cbebda4cc6d2824978?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 922 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.376627701551 31.764545693232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang